Popular searches
8343 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Prof Nel vier saam met studente fees
Dit is nou ʼn jaar sedert prof Reggie Nel as dekaan van die Fakulteit Teologie (FT) aan die Universiteit Stellenbosch aangestel is. Wat is die hoogtepunte van sy eerste jaar as dekaan en hoe lyk die uitdagings wat 2019 inhou? “Die grootste...
Brandstofheffing dalk binnekort iets van die verlede
Die brandstofheffing of belasting wat op elke liter petrol betaal word is 'n belangrike inkomstestroom vir die regering, maar dié stroom kan in die nabye toekoms opdroog. Só meen prof Stephan Krygsman, 'n kenner in Vervoerekonomie in die...
Toppresteerders in Toegepaste Wiskunde word beloon
Die toppresteerders in Toegepaste Wiskunde is onlangs vir hul harde werk beloon met sertifikate en boekpryse wat deur Cambridge University Press geborg is. Dario Trinchero was ongetwyfeld die beste eerstejaarstudent met 'n gemiddeld van 100...
Meer produkte van BTW vrygestel
'n Artikel deur Sibonelo Radebe van The Conversation Africa, Zero rated VAT items: how South Africa is going about expanding the list, is op 27 Augustus 2018 in The Conversation gepubliseer: Suid-Afrika prosesseer tans 'n nuwe verslag deur...
Maties on the Move
Naas die Wes-Kaap, is Gauteng die Universiteit Stellenbosch (US) se grootste toevoerprovinsie. Tog daag slegs 30% van Gautengse studente wat voorwaardelik toegelaat is uiteindelik op om te registreer. Daarom het die Afdeling Studentetoegang...
US-wetenskaplikes deel van studie oor die rol van ‘natuurlike doders’ in TB-infeksies
Navorsers aan die Universiteit Stellenbosch (US) was betrokke by 'n insiggewende ontdekking oor hoe sommige individue tuberkulose (TB) beveg. Die navorsing is op 22 Augustus 2018 in die wetenskaplike joernaal, Nature, asook in 'n meegaande...
Prof Lindy Heinecken as president van internasionale komitee aangestel
Prof Lindy Heinecken, een van die voorste militêre sosioloë in Suid-Afrika van die Departement Sosiologie en Sosiale Antropologie by die Universiteit Stellenbosch, is onlangs vir ʼn driejaartermyn as president van die Internasionale...
‘n Teologie van die Septuagint
The Septuagint (LXX) means 'seventy' and is used as a reference to the Greek Bible, the Greek translation of the Hebrew Bible and a number of de novo Greek writings. The Septuagint is generally regarded as the Bible of the early church. In...
Dankbaar en bang gedurende Vrouemaand
Ek is 'n jaar gelede in 'n onderhoud gevra hoe dit voel om 'n jongmens in Suid-Afrika te wees. My antwoord was eenvoudig: Dis angswekkend. Twitter-boodskappe oor 'n “vermiste suster", “vermiste kind" of “vermiste vriend" is niks ongewoon...
Wie is Suid-Afrika se vroulike ekonome en rolmodelle?
In 'n PwC-artikel oor vroulike ekonome wat op 29 Augustus 2018 in Creamer Media se Engineering News gepubliseer is, word die vraag gevra: “Wie is Suid-Afrika se vroulike ekonome wat as rolmodelle vir ons dogters kan dien?" Om die volledige...