Popular searches
8249 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
UCM bekom Reometer
Die UCM het onlangs ʼn ICAR Reometer van Germann Instruments aangekoop ter waarde van R 340 000. Reologie gee ʼn meer wetenskaplike maatstaf van beton se geskiktheid vir giet en kompaksie metodes in vergelyking met die tradisionele...
Tersiêre kwalifikasie bly die sleutel vir suksesvolle indiensneming, sê Universiteite Suid-Afrika op Jeugdag
In 'n verklaring wat vandag (15 Junie) uitgereik is, het Universiteite Suid-Afrika (USAf) gesê dat die bevindinge van Statistieke Suid-Afrika (SSA) se eerste-kwartaalikse opname oor die arbeidsmag, hul standpunt bevestig dat tersiêre...
Agter die kap van die misdaadbyl
Hoekom pleeg sommige mense gewelddadige misdade skynbaar net vir die pret? Het hulle besonder ongelukkige kinderjare gehad of is hulle op ’n manier "vooraf geprogrammeer" om wreedheid te geniet? Vir sy PhD-navorsing gebruik Khethelo Xulu sy...
Lewensredding 'n sport én lewenstyl vir Rekeningkunde-student
Lauren Billson (22), ’n student aan die Universiteit Stellenbosch, is dol oor die buitelewe en waar ander mense dalk in hul spore sou omdraai, gryp hierdie SA lewensredder die uitdaging aan om yskoue water, reuse-golwe, bloublasies en...
SA-jeug staar vele uitdagings in die gesig
Vrydag (16 Junie) vier ons Jeugdag. In meningsartikels in die media, fokus die volgende personeel en studente aan die Universiteit Stellenbosch op van die dringende uitdagings wat ons jongmense in die gesig staar en wat gedoen kan word om...
Welgevallen se AgroHub geopen
'n Nuwe baadjie, nuwe intrekkers, 'n nuwe gedeelde visie en 'n nuwe naam. Dìs die verhaal van die Wintergraangebou Blok 6 op die Universiteit Stellenbosch (US) se Welgevallen Proefplaas. Dit is verlede week weer amptelik in gebruik geneem...
TRU wil nodus vir demokrasienavorsing skep
Grootskaalse korrupsie, wanadministrasie van staatsgeld en onbehoorlike bestuurspraktyke onder leiding van president Jacob Zuma hou die afgelope paar jaar 'n al hoe groter bedreiging in vir die stand van die Suid-Afrikaanse demokrasie. Dít...
Tygerberg se nuwe beroerte-eenheid flink op dreef
Danksy ʼn unieke benadering en ʼn toegewyde span gesondheidsorgwerkers, vorder die nuwe beroerte-eenheid by die Tygerberg Hospitaal met rasse skrede wat betref die aanpak van Suid-Afrika se beroerte-las. Navorsing toon toegewyde sorgeenhede...
Voornemende onderwysers kan baat by filosofie
Voornemende onderwysers wat graag opvoedkundige- en samelewingsuitdagings in hul spesifieke kontekste wil aanspreek moet ʼn goeie begrip van belangrike filosofiese konsepte hê. Dít is een van die kernboodskappe van 'n nuwe boek deur dr...
UCM 2017 Vakansie Opleiding
'n Integrale deel van die B.Ing. Siviele graad aan Universiteit Stellenbosch, is die vakansie opleiding wat die voorgraadse studente moet onderneem deur die loop van hul studies. Vir hierdie doel, het die UCM vroeër hierdie jaar vir...