Gewilde soek terme
8248 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Voorgraadse Beurse en Leningskantoor
Voorgraadse Beurse en Leningskantoor
Symplectic Elements/Annual Collection Module (ACM)
Instructions on how to use Symplectic Elements/Annual Collection Module (ACM)
Etiek-administrateur neem aan gesogte program deel
Elvira Rohland, Senior Etiekadministrateur in Gesondheidsnavorsing by die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), het pas teruggekeer uit die VSA. Hier het sy aan die Institusionele...
US navorsers wil samewerking met Afrika-lande bevorder
Minder bekende gewasse soos sorghum en manna, en die impak van indringeronkruid op bestaansboere in Nigirië, is twee van die onderwerpe wat navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) gaan ondersoek as deel van 'n navorsingsbesoek wat...
Tegniese én sosiale vaardighede sleutel tot sukses
Selfs fisici moet duidelik kan kommunikeer en hul werk aan mede-werkers en die algemene publiek kan verduidelik. Dit was die sentrale boodskap wat aand studente en personeel van die Departement Fisika oorgedra is ná 'n praatjie deur US...
Internasionale erkenning vir US wiskundige
Prof. JAC (André) Weideman van die Universiteit Stellenbosch (US) is een van 28 merkwaardige wiskundiges van regoor die wêreld wat tot Genoot van SIAM (Society of Industrial and Applied Mathematics) verkies is. Die 2017 groep is verkies op...
Maties-spelers aangewys as beste in Varsitybeker-toernooi
Agter die wolke skyn tog die son en vir die Maties-rugbyspan is dit die individuele toekennings wat Kobus van Dyk en Craig Barry vir hul spel in vanjaar se Varsitybeker-reeks ontvang het. Maties het Maandag in die eindstryd van hierdie...
Nederlaag blus nie ondersteuners se passie nie
Hul doel was om uit te staan, maar hulle sou nooit kon voorspel dat hul geesdrif by FNB Maties se Varsitybeker-wedstryde soveel aandag sou trek nie. Dit het daartoe gelei dat die Maties-ondersteuners Yaasiem Daniels (28) en Elbré van Rhyn...
Private Bursaries
Information regarding private bursaries.
Genootskappe gee navorsing ʼn hupstoot
Daar is geen tekort aan talent by die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe nie en die Discovery-stigting het onlangs genootskappe aan ’n paar van hierdie weetgierige individue toegeken. Die beurse sal...