Skip to main content

Afrika se Eerste Internasionale Skoolverlaterskwalifikasie Kry Momentum met Suksesvolle ISC Eksamen

​Stellenbosch Universiteit se Eenheid vir Internasionale Kreditering (SU-EIK) is trots om terug te kyk op ’n belangrike mylpaal in die bevordering van...

Building Resilience: African Experts Gain Critical Skills in Health Disaster Recovery

​Stellenbosch Universiteit (SU), deur sy betrokkenheid by die Partners Enhancing Resilience for People Exposed to Risks – University Consortium (PERIPERI U)...

Mandeladag: Kenners fokus op Madiba se blywende eienskappe

Moed, diplomasie en 'n verbintenis to demokrasie — hierdie is maar net enkele van die eienskappe wat by 'n mens opkom wanneer jy aan Nelson Mandela dink. Ter...

Prof Jonathan Jansen verkies tot Britse Akademie se Genootskap

​Prof Jonathan Jansen, ’n uitgelese professor in die opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch, is onder 92 vooraanstaande akademici wat verkies is tot die...

Eerste doktorale mobiliteitsprogram tussen US en XJTLU van stapel gestuur

​Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs 'n doktorale mobiliteitsprogram by die Xi'an Jiaotong-Liverpool Universiteit (XJTLU) se Entrepreneurskollege...

US joernalistiekstudente palm plek in by Durbanse rolprentfees

'n Kort dokumentêre film wat deur studente van die Universiteit Stellenbosch (US) vervaardig is, het 'n gesogte plek by die Durban Internasionale Filmfees (DIFF...

Sluit aan by die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin op Mandela Dag

🌱 Mandela Day Weeding Hour – Lend a Hand, Grow a Legacy! 🌿 This Mandela Day, we're inviting all Stellenbosch University staff to donate your 67 minutes to...

Operasie Maties Fietse bevorder aktiwiteit en mobiliteit in landelike gemeenskappe

Toe die Universiteit Stellenbosch (US) se vervoerdepartement begin het om sy fietsvloot te vernuwe, het dr Leslie van Rooi, US Senior Direkteur van Sosiale...

Teenkorrupsiedag in Afrika: Strenger maatreëls nodig om korrupsie te bekamp

Teenkorrupsiedag in Afrika word jaarliks op 11 Julie gevier. In meningsartikels vir die media beklemtoon kenners aan die Universiteit Stellenbosch die strenger...

Werklike leiers hoef nie ‘n titel te hê om te kan lei nie

Werklike leiers hoef nie 'n titel te hê om te kan lei nie Thembalethu Seyisi deel die stories wat hom aanmoedig tot grootsheid “Hierdie boek vang die essensie...
Subscribe to