Skip to main content

Vrouedag belig belangrike uitdagings

​Gedwonge huwelike, seksuele korrupsie en polisistiese ovariële ​sindroom. Dit is van die kwessies waarop kenners aan die Universiteit Stellenbosch gefokus het...

PhD-student ontvang prestigeryke studiebeurs vir navorsing oor elektriese minibustaxi’s

Mienke Knipe, 'n doktorale student in vervoerekonomie aan die Universiteit Stellenbosch, het onlangs die gesaghebbende Lee Schipper-gedenkstudiebeurs vir...

Die dryf van verandering in wetenskap en samelewing

Volgende in die FGGW Vrouemaand-reeks, fokus ons op Maambele Khosa. Op slegs 29-jarige ouderdom is sy die toonbeeld van doelgerigte leierskap oor verskeie...

Prof Ruojuan Zheng: Skep Toegang, Kweek Selfvertroue

Vir professor Ruojuan Zheng, mededirekteur van die Konfusiaanse Instituut by die Universiteit Stellenbosch (CISU), is toegang nie ’n passiewe konsep nie. Dit is...

Prof Simone Titus-Dawson lei met grensverskuiwende digitale insigte

​ Hierdie Vrouemaand vier ons akademiese personeellede aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat denke vorm en uitnemendheid deur hulle onderrig inspireer...

Cynthia Lategan-Kriel: ’n Nalatenskap van leierskap, diens en toewyding

Dekades lank is Cynthia Lategan-Kriel al ’n hoeksteen van die Stellenbosch Besigheidskool (SBS) aan die Universiteit Stellenbosch (US). As programkoördineerder...

Prof Nicola Plastow vervul verskeie rolle met doelgerigtheid en passie

Hierdie Vrouemaand vier ons akademiese personeellede aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat denke vorm en uitnemendheid deur hulle onderrig inspireer...

SA benodig nuwe strategie om landbouvoedsel-uitvoere na EU te verhoog

Hoewel Suid-Afrika sterk handelsooreenkomste met die Europese Unie (EU) het en sy grootste handelsvennoot in Afrika is, neem die omvang van landbouvoedselhandel...

Dekades van diens: Drieka Lawrence, die hartklop van die dekaanskantoor

Met meer as drie dekades se ononderbroke diens by die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch, kan die personeel hulle die...

Betrokkenheid by SU-vennote

​Die Universiteit Stellenbosch (US) is trots daarop om wêreldwye vennootskappe te handhaaf en deel te neem aan van die wêreld se voorste netwerke vir hoër...
Subscribe to