Skip to main content

USSA sendoff speech

By Aiden Tun Good afternoon players, coaches and Maties staff​​Before I tell you who I am, let me tell you what I believe: “I believe in showing up when it's...

US Beleidsinnovasie-laboratorium ondersteun hoëvlak-rondetafelgesprek oor die verbetering van SA staatsdiens

​Suid-Afrika worstel al langer as twee dekades met uitdagings in die openbare administrasie, veral op die senior leierskapsvlak van direkteurs-generaal en...

Ontsettende nagevolge van TB meningitis beskryf in nuwe studie

Tuberkulose is een van die top 10 oorsake van sterftes in kinders onder die ouderdom van vyf wêreldwyd. Jong kinders, met onvolgroeide immuunstelsels, is meer...

Nkosinathi Malukanya: Geïnspireer om deur maatskaplike werk te dien

JEUGMAAND Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hul gemeenskappe en verder bevorder. Deur hul leierskap...

BCom (Internasionale Besigheid) studente berei voor vir globale uitruil avontuur

Terwyl die eerste semester ten einde loop en Stellenbosch begin inkruip vir die jaarlikse winterslaap, berei verskeie studente van die Universiteit Stellenbosch...

Maties Sport se verbeterde hokkiegeriewe is gasheer vir 2025 USSA Hokkietoernooi

​Die Universiteit Stellenbosch is Suid-Afrika se enigste universiteitsportterrein wat kan spog met drie waterbasiskunsgrasvelde​ Die 2025 USSA...

Audrey Chidawanyika: Gee drome vlerke

Ter viering van Jeugmaand plaas die Jong Alumni-program (YAP) aan die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig op ons ongelooflike jong alumni. Ontmoet van ons...

Luke Vorhies: 'Ons is sterker saam'

Ter viering van Jeugmaand plaas die Jong Alumni-program (YAP) aan die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig op ons ongelooflike jong alumni. Ontmoet van ons...

Na die hutsmerke: 'n Brief aan SA se jeug wat die puin erf

​Julle is nie die leiers van môre nie. Daardie frase is 'n slaapliedjie wat bedoel is om julle huidige dringendheid stil te maak. Julle is leiers van nou. Die...

'n Dekade van Impak: Hoe die US LaunchLab innovasie aandryf - en nou ook Biotegnologie

'n Dekade gelede het die Universiteit Stellenbosch (US) se LaunchLab amptelik sy nuwe deure in wat eens 'n stowwerige meubelherstelgebou was, oopgemaak vir...
Subscribe to