Skip to main content

PET-CT-samewerking voordelig vir navorsing en openbare gesondheid

In 2019 het die Universiteit Stellenbosch (US) se Sentrale Analitiese Fasiliteite – wat gevorderde wetenskaplike toetsing, analitiese instrumentasie en...

Reagan Johnson: Dinamiese raakvatter lei met oortuiging

​JEUGMAAND Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hul gemeenskappe en verder bevorder. Deur hul leierskap...

Caroline Greyling: 'n Lewenslange leerder wat doelgerig lei

Ter viering van Jeugmaand plaas die Jong Alumni-program (YAP) aan die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig op ons ongelooflike jong alumni. Ontmoet van ons...

Sjinees as Brug, Een Wêreld, Een Familie: Stellenbosch-studente blink uit by Internasionale Sjinese Taalkompetisie

Op 30 Mei 2025 het twee studente van die Universiteit Stellenbosch (US), Taaraa Lakay en Ashiquah Norodien, hul talent en kulturele insig ten toon gestel tydens...

Abongile Quthu: 'Ek vorm wat moontlik is'

Ter viering van Jeugmaand plaas die Jong Alumni-program (YAP) aan die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig op ons ongelooflike jong alumni. Ontmoet van ons...

US stel belangrike beleidsdokument oor honger as grondwetlike geregtigheidskrisis bekend

Die Universiteit Stellenbosch (US) se Sentrum vir Sosiale Geregtigheid (CSJ), in samewerking met die Sentrum vir die Bevordering van Sosiale Impak en...

Wêreld-oseanedag: Die wonder van die oseaan-ekonomie

​Die oseaan-ekonomie stel die oseaan oop vir entrepreneurs, innoveerders en beleggers; vir klein en middelslagondernemings; en vir markte in Afrika en verder...

Hamidah Rabiu: Deernisvolle leier met inbors

​JEUGMAAND Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hul gemeenskappe en verder bevorder. Deur hul leierskap...

Tradisionele akademiese para-digmas uitgedaag by opening van US-Biblioteek-navorsingweek

Die Universiteit Stellenbosch (US) se 13de jaarlikse Biblioteeknavorsingsweek het met 'n oproep begin om die doel van akademiese ondersoek te herbedink in 'n...

CrazySocks4Docs tree toe vir die bewusmaking van geestesgesondheid onder gesondheidswerkers in Suid-Afrika

​South African healthcare workers are witnessing a powerful shift in the conversation around mental health in their various fields. As the stigma surrounding...
Subscribe to