Skip to main content

Kaapse Kamer van Koophandel en CHEC-innovasietoekennings vier Stellenbosch Innoveerders

​Drie uitstaande lede van die Universiteit Stellenbosch (US)-gemeenskap is vereer by die gesogte Kaapse Kamer van Koophandel en Nywerheid (CCCI) en Kaapse Hoër...

Ocean Postman: Van vrywilliger tot ʼn stem vir omgewingsaktivisme op kampus

​JEUGMAAND Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hulle gemeenskappe en verder bevorder. Deur hulle leierskap...

KI-afrigting – ʼn Deurbraak vir die jeug van Suid-Afrika

Met Suid-Afrika se rekordvlak van werkloosheid onder die jeug en beperkte toegang tot professionele afrigting, kan KI-aangedrewe afrigting ʼn transformerende...

15 000 kilometer, drie vastelande, een skildery – 'n reis van akademiese verbintenis

​'n Skildery wat as geskenk vir die Universiteit Stellenbosch se uitgelese professor in opvoedkunde, prof Jonathan Jansen, bedoel was, het onlangs 'n...

Griepinenting vir hoë-risiko individue

​Die Universiteit se Kampusgesondheidsdiens (KGD) het 100 inentings vir hoë-risiko- en onversekerde (geen siekefonds) personeel en studente verseker.Kontak...

Likhona Tokota: Musikale talent tot voordeel van ander

​JEUGMAAND Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hulle gemeenskappe en verder bevorder. Deur hulle leierskap...

US se Beleidsinnovasielaboratorium dryf DVO-vordering

​Die Universiteit Stellenbosch (US) – as mededrywers van die Suid-Afrikaanse Goalkeepers-gemeenskap vir die Gates-stigting – is deel van 'n dinamiese...

Prof James Warwick verken nuwe grense in navorsing oor kerngeneeskunde

Prof James Warwick, uitvoerende hoof van die Departement Mediese Beelding en Kliniese Onkologie in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW)...

Hakeemah Matinka: Dapper neem sy die voortou

​JEUGMAAND Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hul gemeenskappe en verder bevorder. Hulle help deur hulle...

Gedenk ʼn Nalatenskap: Walter Parry Gedenklesing Spoor Dialoog oor Wetenskap, Geloof en Maatskaplike Geregtigheid Aan

Gemeenskapslede, alumni, akademici en studente het verlede week byeengekom om die lewe en nalatenskap van Walter Parry te gedenk by die tweede Walter Parry...
Subscribe to