Skip to main content

Suid-Afrikaanse navorsing moet in ʼn veranderende wêreldlandskap beskerm word

Suid-Afrika beskik nie oor ʼn nasionale beleid wat aan navorsingsekuriteit toegewy is nie. Die versterking van navorsingsekuriteit weerspieël ʼn verbintenis tot openbare vertroue, akademiese integriteit en die billike nastrewing van kennis. Navorsingsekuriteit is ʼn verbintenis tot openheid wat in verantwoordelikheid geanker is.

Heroorweging van ons vryheid in ʼn tyd van klimaatkrisis

Vryheidsdag is op 27 April gevier. Vryheid beteken ook dat ons die omgewing moet beskerm. Vryheid moet ook gaan oor toestande wat lewe moontlik maak.

US-navorsers dra by tot vername studie oor ingeperkte groei

Toonaangewende navorsers, beleidmakers en praktisyns byeengebring om een van die SA se mees volgehoue en komplekse openbare gesondheidsuitdagings – ingeperkte lengtegroei by kinders – die hoof te bied. Ingeperkte lengtegroei is nie die probleem van ʼn enkele sektor nie, dit is sistemies en vereis ʼn sistemiese reaksie. Die bestryding van ingeperkte lengtegroei moet ʼn nasionale ontwikkelingsprioriteit wees, gerugsteun deur sterk koördinering en aanspreeklikheid.

Opkoms van populisme plaas demokrasie onder druk

Suid-Afrika vier elke jaar op 27 April Vryheidsdag ter herdenking van die land se eerste demokratiese verkiesings in 1994 – 'n bepalende oomblik wat steeds sy grondwetlike orde vorm. Denkleiers verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US) wie se werk met vrae oor bestuur, regte en aanspreeklikheid omgaan, besin teen hierdie agtergrond oor die stand van demokrasie.

Druk op demokrasie neem toe namate instellings verswak en vertroue afneem

Suid-Afrika vier elke jaar op 27 April Vryheidsdag ter herdenking van die land se eerste demokratiese verkiesings in 1994 – 'n bepalende oomblik wat steeds sy grondwetlike orde vorm. Denkleiers verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US) besin teen hierdie agtergrond oor die stand van demokrasie aan die hand van 'n reeks onderhoude met sommige van ons akademici wie se werk met vrae oor bestuur, regte en aanspreeklikheid omgaan.

Drie Maties onder wenners van gesogte SA Akademiepryse

Erkenning strek oor literatuur, joernalistiek en niefiksie. Die Hertzogprys is een van die vernaamste prestigepryse in die Afrikaanse letterkunde. Sterk verteenwoordiging van alumni onder finaliste en wenners.

Demokrasie moet geleef en nie net verklaar word nie

Suid-Afrika vier elke jaar op 27 April Vryheidsdag ter herdenking van die land se eerste demokratiese verkiesings in 1994 – 'n bepalende oomblik wat steeds sy grondwetlike orde vorm. Denkleiers verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US) besin teen hierdie agtergrond oor die stand van demokrasie aan die hand van 'n reeks onderhoude met sommige van ons akademici wie se werk met vrae oor bestuur, regte en aanspreeklikheid omgaan.

Regter van hoogste hof lewer ‘mylpaal’-menseregtelesing

Regter Rammaka Steven Mathopo het 'n oproep om ’n hernude fokus op ruimtelike geregtigheid en behuisingsregte in Suid-Afrika gedoen. Hy was die spreker by die 20ste Jaarlikse Menseregtelesing. Die lesing is deur die HF Oppenheimer-leerstoel in Menseregte-reg aangebied.

In ‘n onseker wêreld steun demokrasie se toekoms op aktiewe burgerskap en dapper vernuwing

Suid-Afrika vier elke jaar op 27 April Vryheidsdag ter herdenking van die land se eerste demokratiese verkiesings in 1994 – 'n bepalende oomblik wat steeds sy grondwetlike orde vorm. Teen hierdie agtergrond besin denkleiers aan die Universiteit Stellenbosch (US), wie se werk kwessies aanspreek oor regering, regte en verantwoordbaarheid, oor die stand van demokrasie.

#Move4Maties: Beweeg saam en help studente na sukses

Vele Maties sukkel om basiese dinge soos klasgeld, maaltye en verblyf te bekostig. ’n Gedeelde doelwit. ‘n Kultuur van gee in die US-gemeenskap.
Subscribe to