Skip to main content

AvOL-konferensie 2025: Ontmoet die lede van ons hoofredepanele

08:00
17:00
Protea Hotel Stellenbosch and Conference Centre in Technopark
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Afdeling Leer- en Onderrigverryking sal op 3 en 4 November 2025 by die Protea Hotel Stellenbosch en die Konferensiesentrum in Technopark as gasheer optree vir die 18de jaarlikse Akademieskap van Onderrig en Leer (AvOL) konferensie.

Inhuldiging lui nuwe era van transformasie en uitnemendheid by US in

Prof Deresh Ramjugernath formeel as 13de Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch ingehuldig Intreerede bied sterk visie vir holistiese transformasie en Afrika-gesentreerde akademiese uitnemendheid Plegtigheid meng statige tradisie met musikale viering en opregte huldeblyke

Vars, toeganklik, toekomsgereed: Die US se nuwe webwerf is hier!

Skoon, moderne ontwerp met 'n meer intuïtiewe, gebruikersgerigte ervaring. Nie alle bladsye onmiddellik beskikbaar nie, bykomende inhoud en kenmerke sal gereeld bygevoeg word. Toeganklike ontwerp maak die webblad meer inklusief en verwelkomend.

Nuwe spilpunt vir wetenskap gereed om SA-navorsing te transformeer

NITheCS is die eerste van Suid-Afrika se nuwe nasionale navorsingsinstitute NITheCS snoer Suid-Afrika se 26 openbare universiteite en die Afrika-instituut vir Wiskundige Wetenskappe saam Die bekendstelling het tien navorsingsgebiede in die kollig geplaas

US gaan 'verder as die etiket' om studente met gestremdhede te ondersteun

Die Universiteit Stellenbosch (US) het die afgelope twee dekades bestendig gevorder om 'n omgewing te skep waar studente met gestremdhede ingesluit en ondersteun voel. Die Universiteit se Eenheid vir Gestremdhede (EG), wat in 2007 gestig is, staan sentraal in hierdie reis.

Beleidsinnovasielaboratorium ontvang R5 miljoen-toekenning om openbaresektor-beleidmaking te bevorder

Die Universiteit Stellenbosch se Beleidsinnovasielaboratorium het 'n toekenning van R5 miljoen (€250 000) ontvang, Toekennig sal die Lab se werk ondersteun om bewysgebaseerde oplossings vir sommige van die land se dringendste beleidsuitdagings te ontwikkel. Die Beleidsinnovasielaboratorium is in die Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke

US bevorder geïntegreerde studentesukses deur deelname aan die SASSE-opname

Vanaf 18 Augustus 2025 sal die Universiteit Stellenbosch (US), deur die Kantoor van die Viserektor: Leer en Onderrig, twee sleutelopnames doen: die Suid...

Sally Ehlers: Voorlopervrou in handelswetenskappe by US

In Vrouemaand bring ons hulde aan ’n baanbrekervrou wie se vasberadenheid die akademiese landskap van die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Ekonomiese en...

US-studente - Stem teen 29 Augustus vir jou SR-kandidate!

Die stemtydperk om kandidate te kies om op die Studenteraad (SR) te dien, is amper ten einde. Studente het tot 23:59 vandag, Vrydag, 29 Augustus 2025 om hul...
Subscribe to