Nuus
Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.
Menings en artikels
Die waardering van wildlewe is belangrik vir natuurbewaring
Wêreldnatuurlewedag is op 3 Maart gevier. In meningsartikels vir die media het kenners by die Universiteit Stellenbosch aangevoer dat indien wildlewe oor die...
Institusionele nuus
US en Deense afvaardiging herbedink onderrig van demokrasie
Toe ʼn Deense afvaardiging onlangs by die Universiteit Stellenbosch (US) aangekom het om deel te neem aan die heel eerste Globus LIV² People’s Meet: Suid-Afrika...
Persverklaring
Genetika-navorsing wil Kaapse snoek help bewaar
Kaapse snoek is een van Suid-Afrika se belangrikste visspesies. Dit is steeds baie mense se stapelvoedsel, veral in lae-inkomste huishoudings, en is ʼn...
Persverklaring
Raad stel prof Liezl van Dyk aan om akademiese samehang, innovasie en studentesukses by US te bevorder
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het prof Liezl van Dyk as Viserektor: Akademies met ingang 1 Julie 2026 aangestel.
Die aanstelling volg op 'n...
Ingenieurswese en tegnologie
US-dokumentêr wys hoe 'n 'gek idee' 'n elektriese motorfiets deur Afrika aangedryf het
Dit het 6 200 km oor ses Afrikalande gereis terwyl dit slegs deur die son aangedryf is. En verlede week, by die première van 'n nuwe dokumentêre reeks oor die...
Persverklaring
US se 'bergbokke' skrik nie vir vlamme nie
Terwyl baie studente gedurende lesings na hulle fone loer om boodskappe of kuierplanne na te gaan, monitor 'n klein groepie vrywilligers van die Universiteit...
Toekennings en mylpale
Biotegnologie-afwentelmaatskappy van die US wen by SWEAT Afrika 2026
'n Biotegnologie-afwentelmaatskappy van die Universiteit Stellenbosch (US) het teen van die beste beginondernemings in Afrika meegeding om die topprys by die...
Opvoedkunde
Verbind kampus en gemeenskap deur visuele kunste: 'n Inisiatief van die Universiteit Stellenbosch
ARISE, 'n plekgebaseerde, kunsgedrewe onderwysprojek by die Laerskool Ikhaya in Kayamandi, reageer op die blywende opvoedkundige en ruimtelike ongelykhede wat...
Menings en artikels
Meertaligheid breek taalgrense af
Moedertaalonderrig en leerdersukses, belegging in Afrikatale, die belangrikheid van jongmense se stemme in meertalige onderwys, en Engels wat die regstelsel in...
Menings en artikels
Verskeie uitdagings moet aangespreek word om maatskaplike geregtigheid ʼn werklikheid te maak
Die Wêrelddag vir Maatskaplike Geregtigheid is op 20 Februarie gevier. In meningsartikels vir die media, het kenners aan die Universiteit Stellenbosch besin oor...
Gebeure
US bied rigtinggewende EU–Afrika-dialoog oor kuberdiplomasie aan
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke het onlangs die EU–Afrika Trajek 1.5-dialoog oor kuberdiplomasie aangebied wat...
Toekennings en mylpale
Twee US-dosente kombineer akademiese aanspreeklikheid en finansiële vryheid in unieke stokvel
’n Stokvel wat onderwys finansier, uitstelgedrag beveg en in gemeenskapsopheffing belê, het aan twee dosente van die Universiteit Stellenbosch (US) die hoogste...