Breadcrumb
Ultra Metrics
Ultra Metrics
Ultra Metrics bied jou Aquametrics – ’n produk wat boere help deur bedryfskoste (voertuie, brandstof, personeel, ens.) wat verband hou met watermonitering te verminder. Met ons IOT-gebaseerde watersensornetwerk, wat onafhanklik van selfoonontvangs funksioneer, versamel en bied ons alle waterverwante data op ’n gesentraliseerde dashboard aan. Data-as-’n-Diens word ook verskaf vir foutopsporing, analise en om boere te help om vooruit te beplan en proaktief te wees.
Vir meer inligting kontak Armand du Plessis by e-pos of Ian van Zyl by e-pos.