Skip to main content

Sun Magnetics (Edms) Bpk

s

Sun Magnetics (Edms) Bpk

InductEx is ’n driedimensionele magnetokwasistatiese induktansie-sakrekenaar vir multiterminale supergeleidende geïntegreerde stroombaanuitlegte, beskikbaar as ’n “console application” vir Windows, Linux en Mac OS X.

Weergawe 5.02 het ’n kragtiger 3D-oplosserenjin en  is nou beskikbaar in enkel- en multikernweergawes vir geregistreerde en/of opbetaalde akademiese en kommersiële gebruikers. Die infografika hieronder wys hoeveel vinniger dit is in die ekstraksie van volle selle, in vergelyking met ouer weergawes. Dit is op 15 Augustus 2015 vrygestel.

Weergawe 4.30 met ’n gewysigde FastHenry-oplosserenjin en ’n paar groottebeperkings is gratis aflaaibaar vir evalueringsdoeleindes.

https://www.sun-magnetics.com/