Skip to main content

Maties-gimnasium

z

Maties-gimnasium

Maties-gimnasium is ’n afdeling van die Universiteit Stellenbosch. Dit is gemoeid met die kommersialisering van sportbates van die universiteit en bied ’n wye reeks eersteklas dienste aan die sport-, fiksheids- en welstandsbedrywe. Maties-gimnasium is geleë te Coetzenburg, Stellenbosch.

https://stellenbosch.matiesgym.co.za/