Breadcrumb
GeoSmart
GeoSmart
GeoSmart vind oplossings vir geografiese probleme deur innoverende georuimtelike denke te kombineer met baanbreker-tegnologieë, soos geografiese inligtingstelsels (GIS), aardwaarnemingsatelliete, globale navigasiesatellietstelsels (GNSS), mobiele toestelle, “cloud computing” en kunsmatige intelligensie.