Skip to main content

Factory 209 (Edms) Bpk

z

Factory 209 (Edms) Bpk

Factory 209 (Edms) Bpk (F209) word volledig besit deur die Universiteit Stellenbosch en is gestig om geselekteerde kommersiële dienste op ’n buigsame en effektiewe wyse aan die universiteit en universiteitsentiteite te lewer en om SUNCOM te ondersteun met die kommersialisering van die universiteit se bates.

Besigheidseenhede onder bestuur van Factory 209 sluit in:


Verskeie ander geleenthede in ’n verskeidenheid van sektore word ondersoek en tans ontwikkel om in verskillende areas waarde toe te voeg tot die Universiteit Stellenbosch.