Toekennings en mylpale
Twee US-dosente kombineer akademiese aanspreeklikheid en finansiële vryheid in unieke stokvel
’n Stokvel wat onderwys finansier, uitstelgedrag beveg en in gemeenskapsopheffing belê, het aan twee dosente van die Universiteit Stellenbosch (US) die hoogste...
Innovasie en entrepreneurskap
Versterking van die Universiteit Stellenbosch se innovasie-ekosisteem
Soos ons die nuwe jaar instap, bly ons daartoe verbind om die Universiteit Stellenbosch (US) se innovasie saak te maak. Ons gaan voort om die US se...
Toekennings en mylpale
US erken uitvinders vir baanbrekende patente en innovasie-uitnemendheid
Die Innovus Tegnologie-oordragkantoor (TTO) het sy jaarlikse Uitvinderstoekenningseremonie op Woensdag 26 November 2025 aangebied om navorsers van die...
Menings en artikels
Universiteite bou Afrika se volgende generasie werkgewers — een entrepreneur op ʼn slag
Afrika-universiteitedag word jaarliks op 12 November gevier. In ʼn meningsartikel vir University World News skryf Anita Nel, Hoofdirekteur: Innovasie en...
USE vereer die hoof- uitvoerende beamptes agter die 35 afwentelsuksesse
Universiteit Stellenbosch Enterprises (USE) het die hoof- uitvoerende beamptes (HUB's) van sy 35 afwentelmaatskappye by ’n jaarlikse HUB-geleentheid vereer vir...
Institusionele nuus
Bekendstelling van LaunchLab CERI Bio – Biotech se nuwe lanseerplatform in Stellenbosch gevestig
Die Universiteit Stellenbosch (US) het die opening van LaunchLab CERI Bio, ’n biotegnologielaboratorium vir biotegnologie-loodsondernemings, aangekondig...
Innovasie en entrepreneurskap
Universiteit Stellenbosch se Botaniese Tuin – teenstand teen die wêreldwye neiging
Die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin (USBT) is een van slegs twee botaniese tuine in ’n wêreldwye opname van lewende plantversamelings wat die afgelope...
Die toekoms van geneesmiddelontdekking: Nanosene se BzAM-terpolimeerreeks verbeter globale gesondheidsoplossings
Nanosene (Edms (Bpk)) is die eerste pasgemaakte polimeer-innoveerder en -verskaffer in Suid-Afrika wat toegewy is aan die ontwikkeling en vervaardiging van...
Innovasie en entrepreneurskap
Transformasie in cannabis-ekstraksie: Hoe US-navorsers nuwe gebruike vind vir cannabis-afval
In die mededingende wêreld van medisinale cannabis is doeltreffendheid en volhoubaarheid nie net modewoorde nie, maar word sukses daardeur bepaal. Tog word tot...
Innovasie en entrepreneurskap
Universiteit Stellenbosch se Verhuringskantoor fasiliteer kommersiële vennootskappe om behoeftige studente te help
Vir baie studente is die finansiële druk van klasgelde ’n voortdurende uitdaging. Ten spyte van verskeie finansiële hulpgeleenthede, kan ’n beduidende aantal...