Gewilde soek terme
71 resultate gevind
Stellenbosch University
Prof Tammy Robinson-Smythe help om uitheemse mariene spesies in toom te hou
Prof Tammy Robinson-Smythe van die Sentrum vir Indringerbiologie het haar intreerede op Donderdag 14 Mei 2026 gelewer. Sy fokus op die verspreiding van uitheemse mariene spesies langs die Suid-Afrikaanse kus en hoe dit kan bestuur kan word...
Stellenbosch University
Prof Hafizah Chenia luister mikrobes se ‘gesprekke’ af om globale gesondheid te verbeter
Prof Hafizah Yousuf Chenia van die Departement Mikrobiologie het haar intreede op 23 Junie 2026 gelewer. Sy fokus op hoe mikro-organismes kommunikeer, weerstandigheidsgene deel, in vyandige omgewings oorleef en as georganiseerde...
Ope Dag: Fisika buite die klaskamer
Discover the Universe at the Physics Department's Open Day! Join us in the Merensky Building to view exciting research - from fundamental particles to the vast
Faculty of Science
Nuwe studie gelei deur Suid-Afrikaanse wetenskaplikes toon hoe mikrobes in die see-ys van die Suidelike Yssee se strawwe winter oorleef – met implikasies vir klimaatsverandering
’n Nuwe studie toon tot 38 keer hoër DMSP-konsentrasies in see-ys in die Suidelike Yssee teenoor die omliggende seewater gedurende die Suidelike Halfrond se winter. DMSP is bekend daarvoor dat dit organisms teen omgewingstressors beskerm...
Faculty of Science
Suid-Afrikaanse fynbos-grond lewer nuwe spesies grond bakterie
Nuwe spesies is geïsoleer uit grondmonsters wat in die Kogelberg Natuurreservaat versamel is. Dié reservaat is ‘n bekende biodiversititsbrandpunt in die Kaapse Floristiese Streek. Dit is die eerste genus van die stam Acidobacteriota wat...
Faculty of Science
Fakulteit Natuurwetenskappe
One of Stellenbosch University’s flagship faculties and is one of South Africa’s major producers of top quality engineers.
Presisiegeneeskunde en borskanker
Sluit by ons aan tydens die Toyota Woordfees vir ’n nuwe reeks boeiende wetenskapskafeegesprekke met bekende wetenskapsjoernalis en skrywer, Engela Duvenage as
Van Afrika mikrobes tot planeetgesondheid
Sluit by ons aan vir ’n nuwe reeks boeiende wetenskapskafeegesprekke met bekende wetenskapsjoernalis en skrywer, Engela Duvenage as moderator. Stellenbosch
Lasers – die toppunt van tegnologie wat bemagtig
Sluit by ons aan vir ’n nuwe reeks boeiende wetenskapskafeegesprekke met bekende wetenskapsjoernalis en skrywer, Engela Duvenage as moderator. Stellenbosch
Faculty of Science
Geowetenskap vir almal: geowetenskapwoordbank vir Suid-Afrika se elf gesproke nasionale tale
Byna 2000 geowetenskapterme oor verskillende Suid-Afrikaanse tale gedokumenteer. Projek is ’n reusestap tot inklusiwiteit en toeganklikheid in die aardwetenskappe. Die geowetenskapwoordbank is vir die publiek beskikbaar by https://doi.org...