Skip to main content
STERG – Brainstorming and problem-solving across borders

Ingenieurswese en tegnologie

STERG – Dinkskrums en probleemoplossing oor grense heen.

Hierdie jaar het ons nagraadse kursus Sontermiese Energiestelsels (STES) 'n nuwe en opwindende formaat aangeneem wat ons hoop om uit te brei en voortgesette...

Lees verder
Fama Jallow, phenomenal international postgraduate student

Ingenieurswese en tegnologie

Fama Jallow, fenomenale internasionale nagraadse student, vertel ons hoekom sy die Universiteit Stellenbosch gekies het.

In Junie vier ons Internasionale Vroue in Ingenieurswese-dag. Die dag is geskep deur die Women’s Engineering Society en ondersteun deur UNESCO. Die doel is om...

Lees verder
In the Spotlight – Johan van der Spuy, chairman, colleague and friend

Ingenieurswese en tegnologie

In die Kollig – Johan van der Spuy, voorsitter, kollega en vriend

Johan-van-der-Spuy-article-photo-1

As jong seun het Johan regoor Suid-Afrika grootgeword. Hy het die belangrikste deel van sy hoërskoolopleiding in Villiersdorp in die Boland ontvang. Sy...

Lees verder
In the Spotlight – Ferdi Zietsman

Ingenieurswese en tegnologie

In die kollig – Ferdi Zietsman

Spanleier en legende in die M&M-werkswinkel
 

Mechanical-Mechatronic-25-200x300-1-e1678030182269

Die meganiese werkswinkel is 'n omgewing van hoë intensiteit, wat gons met die klanke en aktiwiteite van gietwerk...

Lees verder
In the Spotlight – Kevin Neaves

Ingenieurswese en tegnologie

In die kollig – Kevin Neaves

Ek is Kevin Neaves, Hoof Tegniese Beampte by die Departement Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese. Een van my primĂŞre verantwoordelikhede is om die...

Lees verder
Preyin Govender presents his research in Lyon, France!

Ingenieurswese en tegnologie

Preyin Govender bied sy navorsing aan in Lyon, Frankryk!

Preyin Govender, 'n finalejaar PhD Meganiese Ingenieurswese kandidaat (Materiaalingenieurswese), het 'n uitnodiging ontvang na die World PM 2022 Kongres en...

Lees verder
Genchi Genbutsu (“Go and see”)

Ingenieurswese en tegnologie

Genchi Genbutsu (“Gaan kyk”)

Genchi Genbutsu is 'n Japannese frase wat rofweg vertaal kan word as "gaan kyk". Die frase word toegeskryf aan die skepper van die Toyota-produksiestelsel...

Lees verder
In conversation with visiting Prof Johannes Koke of Germany

Ingenieurswese en tegnologie

In gesprek met besoekende prof Johannes Koke van Duitsland

Johannes Koke is 'n professor in meganiese ingenieurswese. Hy spesialiseer veral in prosesingenieurswese aan die OsnabrĂĽck Universiteit van Toegepaste...

Lees verder
Congratulations Adam Venter, recipient of the Rector’s Award for Social Impact

Ingenieurswese en tegnologie

Baie geluk Adam Venter, ontvanger van die Rektor se Toekenning vir Sosiale Impak

Ons gelukwens ons PhD-kandidaat, Adam Venter, 'n baie waardige ontvanger van die Rektor se Toekenning vir Sosiale Impak.

Adam het beide sy BEng en MEng aan die M...

Lees verder
“How South Africa Can Get to Space and Compete When it Arrives”

Ingenieurswese en tegnologie

“Hoe Suid-Afrika die ruimte kan bereik en meeding wanneer dit aankom”.

Onlangs het die Departement Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese en die Kaapse Hoofstuk van die Lugvaartvereniging van Suid-Afrika die UKZN se Lugvaartstels...

Lees verder
Subscribe to Meganiese ingenieurswese