Kontak
Fisiese adres:
Kamer M5001 Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese
Joubertstraat,
Stellenbosch, 7602
Posadres:
Departement Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese
Privaatsak X1
Matieland, 7602
Suid-Afrika
Besigheidsure:
Maandag tot Vrydag
08:00 – 12:45 en 13:45 tot 16:30
Hoe om ons te vind
Vanaf Kaapstad:
- Neem die N1-snelweg na ‘Paarl’
- Ry af vanaf Snelweg N1 by Afrit #39 ‘R304 / Stellenbosch’ en draai regs na Stellenbosch
- Volg Roete R304 na Stellenbosch
- Jy kom Stellenbosch binne via Birdstraat – gaan voort daarmee totdat jy Merrimanweg bereik
- Draai links in Merrimanweg
- Draai links in Joubertstraat (na die 2de verkeerslig, maar voor die brug oor die pad).
- Steek eenstopstraat oor.
- Die Fakulteit Ingenieurswese sal nou aan jou regterkant wees
Vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe:
- Neem Snelweg N2 na ‘Somerset West’
- Ry af vanaf Snelweg N2 by Afrit #33 ‘Helderberg / R310 / Baden Powell Dr. / Stellenbosch’ en draai links
- Volg Roete R310 na Stellenbosch, wat later regs draai by die T-aansluiting.
- Volg die pad (nou R44) en draai regs in Merrimanweg.
- Draai links in Joubertstraat (na die 3de verkeerslig, maar voor die brug oor die pad).
- Steek eenstopstraat oor.
- Die Fakulteit Ingenieurswese sal nou aan u regterkant wees.
- GPS-koördinate, Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese: -33.928931, 18.865483
- GPS-koördinate, Stellenbosch-kampus: -33.932728, 18.864447
- GPS-koördinate, Stellenbosch, Wes-Kaap: -33.9466716, 18.7745458