Institusionele nuus
Fama se missie: Ruimtetegnologie vir Afrika se grootste uitdagings
Matie-alumna, lugvaartingenieur en klimaatstegnologie-entrepreneur Fama Jallow is 'n vrou van eerstes – Gambië se eerste gelisensieerde vroulike...
Persverklaring
Van Stellenbosch na Ohio om die grense van materiale te toets
“Hoe ver kan ek ʼn materiaal druk voordat dit faal?”
ʼn Baie eenvoudige vraag, maar een met komplekse antwoorde – en dit lê sentraal tot die navorsing wat dr...
Innovasie en entrepreneurskap
Mededingende assessering versterk kommunikasievaardighede van eerstejaar-ingenieurstudente
Vir die eerste keer sedert die module Interkulturele Kommunikasie (Intercultural Communication (ICC113)) aan eerstejaar-ingenieurstudente aangebied word is die...
Institusionele nuus
Suid-Afrika moet in gekonsentreerde sonkrag belê – Prof Craig McGregor
Prof Craig McGregor van die Departement Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese in die Fakulteit Ingenieurswese het sy intreerede op Dinsdag 19 Mei 2026...
Persverklaring
Na die Sterre, Vir die Aarde: Dr. Melody Neaves Benoem tot Fulbright-beurshouer
Baie geluk aan Dr. Melody Neaves, Senior Lektor in die Departement Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese, met haar keuse as 'n Fulbright Suid-Afrikaanse...
Ingenieurswese en tegnologie
Ingenieurswese Opedag in ’n heringerigte spasie
Grys wolke en ’n donderstorm het min impak gehad om voornemende studente en hulle gesinne te ontmoedig om die 2026-weergawe van die Fakulteit Ingenieurswese se...
Ingenieurswese en tegnologie
Onlangse bevorderings en aanstellings in die Fakulteit Ingenieurswese
Die Fakulteit Ingenieurswese kondig graag die onlangse bevorderings en nuwe aanstellings van akademiese personeel binne die Fakulteit aan. Hierdie kollegas...
Ingenieurswese en tegnologie
Wiskunde-uitblinkers sluit by die 2026 Ingenieurskohort aan
Die 2026 eerstejaar Ingenieurskohort aan die Universiteit Stellenbosch sluit studente van regoor Suid-Afrika in wat 90% en hoër vir Wiskunde in hul finale...
Ingenieurswese en tegnologie
SU en Ohm Universiteit NĂĽrnberg loods kruiskulturele worsnavorsingsprojek
SU en Ohm Universiteit NĂĽrnberg loods kruiskulturele worsnavorsingsprojek
Die Universiteit Stellenbosch (SU), Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese, het 'n...
Ingenieurswese en tegnologie
BONES Werkswinkel: Verkenning van Groei en Hermodellering van Bene en Komplekse Materiale
Vroeër vandeesmaand het dr. Andie de Villiers (SU Toegepaste Wiskunde), dr. Rudolph Venter (SU Instituut vir Biomediese Ingenieurswese) en prof. Martin Venter...