Ingenieurswese en tegnologie
Stellenbosch Ingenieurswese se Industrie-opedag ondersoek ingenieursoplossings vir ’n veranderende wêreld
Van kunsmatige intelligensie en hernubare energie tot innovasie in lug- en ruimtevaart en die aanpasbaarheid van die klimaat – die nuutste navorsing wat...
Toekennings en mylpale
Topdosente in die kollig by OLA-viering
’n Uitgesoekte gehoor het onlangs by die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS) bymekaargekom vir die Universiteit Stellenbosch (US) se...
Gebeure
Die Eva Johnson-storie: Hoe ’n Stellenbosse onderwyseres geskiedenis gemaak het
Die derde jaarlikse Walter Parry-gedenklesing by die Universiteit Stellenbosch (US) het hierdie jaar gefokus op nog ’n onderwysbaanbreker wie se verhaal volgens...
Opvoedkunde
Nuwe groep Toekomstige Professore ontvang 'n hartlike verwelkoming by inleidende konferensie
In ʼn tyd dat universiteite wêreldwyd met vinnige tegnologiese verandering, ontwikkelende kennisekonomieë en verskuiwende openbare verwagtinge worstel, het ʼn...
Persverklaring
Nuwe studie bevraagteken waarde van graadherhaling voor matriek
Noudat die stof oor die matriekuitslae-vieringe gaan lê het en die skooljaar in volle swang is, moet ons met groter dringendheid ondersoek of hoë...
Opvoedkunde
Verbind kampus en gemeenskap deur visuele kunste: 'n Inisiatief van die Universiteit Stellenbosch
ARISE, 'n plekgebaseerde, kunsgedrewe onderwysprojek by die Laerskool Ikhaya in Kayamandi, reageer op die blywende opvoedkundige en ruimtelike ongelykhede wat...
Opvoedkunde
Hoe universiteite epistemiese skade met welstand kan vervang
Prof N Davids - Lees die artikel in University World News:
Opvoedkunde
'n Onderhoud oor die Toekoms van Ervaringsleer
Ervaringsleer Herontwerp: 'n Globale Gesprek met die Digitale Onderwysraad
In 'n onlangse onderhoud bespreek Danny Bielik, President van die Digitale...
Toekennings en mylpale
Taswell Mabutha oorkom hindernisse op pad na ʼn honneursgraad
ʼn Lewenslange droom is bewaarheid toe Taswell Mabutha gehoor het hy is aanvaar om aan die Universiteit Stellenbosch (US) te studeer. Hy is op agtjarige ouderdom...
Persverklaring
Terugslae is ompaaie, nie doodloopstrate nie, vir US-gegradueerde Haajir September
Die Covid-19-pandemie het Haajir September van 'n onvergeetlike matriekjaar beroof. Inperking het vir haar en soveel ander leerders vele verlore mylpale beteken...