Skip to main content

Opedag

KAMPUS
Saterdag, 18 April 2026

Die Universiteit Stellenbosch (US) nooi jou uit om by ons aan te sluit vir 'n opwindende op-kampus Opedag van 08:00 tot 15:00 op Saterdag, 18 April 2026.


Kaartjies kan vanaf 09:00 op 18 Maart 2026 op Quicket bespreek word. Die Fakulteit Ingenieurswese moedig alle voornemende besoekers sterk aan om 'n kaartjie te bespreek om die Opedag by te woon. Dit verseker dat jy die nuutste geleentheidsopdaterings en belangrike inligting ontvang, en stel die US in staat om enige veiligheidskennisgewings op die dag te kommunikeer.

Kontak ons gerus vir enige bykomende inligting rakende die in-persoon Opedag.

AANLYN
Maandag, 20 April 2026

Die Universiteit Stellenbosch (US) nooi jou uit om die aanlyn Opedag by te woon van 08:30 tot 15:00 op Maandag, 20 April 2026.


Blaai af om toegang te verkry tot opnames van die Inligtingsessies van die 2025 Opedag.

Registreer hier vir die aanlyn Opedag (sal binnekort opgedateer word).

Kontak ons ​​​​gerus vir enige bykomende inligting rakende die aanlyn Opedag.

 

Inligtingsessies


Videotoere