Nuus
Ingenieurswese en tegnologie
Fakulteit Ingenieurswese vier innovasie by die 31ste Jac van der Merwe-kompetisie
Die Fakulteit Ingenieurswese is trots om Mnr Gerhard Hattingh, ʼn finalejaarstudent in Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese, geluk te wens as wenner van die...
Toekennings en mylpale
US ken eregraad in ingenieurswese toe aan rampsbestuurkenner Colin Deiner
Universiteit Stellenbosch (US) het ’n eregraad aan mnr Colin Deiner tydens die gradeplegtigheiddseremonie vir die Fakulteit Ingenieurswese toegeken.
Deiner, wat...
Toekennings en mylpale
Lewenslange leer in aksie: MIng-graad op 77
Matthys Johannes de Wet bewys dat leer geen ouderdomsgrens het nie. Hierdie Desember stap hy op 77 oor die verhoog tydens die gradeplegtigheid van die...
Ingenieurswese en tegnologie
US Ingenieursstudente neem die voortou by eerste SA Projekbestuurskampioenskap
Die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch (US) het ʼn merkwaardige prestasie behaal by die heel eerste IPMA Suid-Afrika...
Ingenieurswese en tegnologie
Stelsels, Sprinkelstelsels, Simulasies: Brandingenieurswese in die praktyk
Brandingenieurswese-studente het onlangs op kampus bymekaargekom vir ʼn eenweek-praktikum as deel van die Tegnieke in Brandingenieurswese (Techniques in Fire...
Ingenieurswese en tegnologie
Eerstejaar ingenieurstudent onder Top 10 innoveerders by YouthX Nedbank-toekennings
'n Eerstejaarstudent in Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese, Tumelo Mokoena, is onlangs aangewys as een van Suid-Afrika se top 10 innoveerders by die 2025...
Toekennings en mylpale
Fakulteit Ingenieurswese skitter by 2025 Navorsings- en Innovasie Uitnemendheidstoekennings
Die jaarlikse Universiteit Stellenbosch (US) Toekennings vir Navorsings- en Innovasie-uitnemendheid het op 30 Oktober 2025 by die Stellenbosch Instituut vir...
Ingenieurswese en tegnologie
Ingenieursgegradueerde wen wêreldwye Bosbou-Innovasieprys
Ingenieursgegradueerde wen wêreldwye Bosbou-Innovasieprys
Universiteit Stellenbosch-alumnus Christopher Erasmus, wat in Maart 2025 meestersgraad in Elektriese en...
Ingenieurswese en tegnologie
US-ingenieurstudent aangewys as 2025 Google PhD-genoot
US- ingenieurstudent, Simon Malan, is as een van die ontvangers van die gesogte 2025 Globale Google PhD-genootskappe aangewys.
Hierdie genootskappe gee erkenning...
Ingenieurswese en tegnologie
Prof John Babafemi baan die weg vir volhoubare beton
Prof John Babafemi van die Departement Siviele Ingenieurswese in die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch het Dinsdag 14 Oktober 2025 sy...