Intreerede: Professor Rika Preiser
Sluit by ons aan vir prof Rika Preiser se professorale intreerede – Wêrelde in wording: navorsing oor kompleksiteit en transformerende verandering, aangebied...
Intreerede: Professor Reza C. Daniels
Sluit by ons aan vir prof Reza C. Daniels se professorale intreerede – Data + teorie = beleid? Die toegepaste ekonoom se epistemologiese uitdaging, aangebied...
Intreerede: Professor Cletos Mapiye
Sluit by ons aan vir prof Cletos Mapiye se professorale intreerede – Klimaatslim fitogene diëte vir beter herkouervleisgehalte, aangebied deur die Fakulteit...
3de Jaarlikse Openbare Lesing oor Stedelike Reg & Volhoubaarheidsregeerkunde
Professor Anél du Plessis, Stedelike Reg & Volhoubaarheidsregeerkunde Leerstoel, Professor Juanita Pienaar (Waarnemende Dekaan van die Fakulteit Regsgeleerdheid...
#SmartResearcher werkswinkels 7 April - 7 Mei 2026
Die Biblioteek nooi hiermee graag nagraadse studente, opkomende navorsers en akademiese personeel om die #SmartResearcher werkswinkels by te woon wat plaasvind...
Grammatikakursus
Waarop fokus hierdie kursus? As jy 'n professionele persoon is wat beter verstaan wil word, 'n tweedetaalspreker is wat 'n manier soek om te weet wanneer om...
20ste Jaarlikse Menseregtelesing
Prof. Sandra Liebenberg (H.F. Oppenheimer Leerstoel in Menseregte) en Prof. Juanita Pienaar (Waarnemende Dekaan van die Fakulteit Regsgeleerdheid) nooi u...
Die Voortgesette Soektog na Verantwoording vir Growwe Menseregteskendings uit die Apartheidsera
Die einde van apartheid is bereik danksy die opofferings van tallose anti-apartheidsaktiviste en gewone burgerlikes. Kort na die einde van apartheid is die...
Werkswinkels skakel US-waardes oor in aksie en dade – 12 Mei 2026
WERKSWINKELS OOR US-WAARDES – EERSTE SEMESTER Die waardes van die Universiteit Stellenbosch (US) hou verband met die oortuigings en houdings wat ons gedrag rig...
Werkswinkels skakel US-waardes oor in aksie en dade – 11 Mei 2026
WERKSWINKELS OOR US-WAARDES – EERSTE SEMESTER Die waardes van die Universiteit Stellenbosch (US) hou verband met die oortuigings en houdings wat ons gedrag rig...