28 Mei 2026 – Die waarde (en risiko's) van inligting (en 'hack' jouself)
Praktiese sessie: Inligtingskuratorskap DIE WAARDE (EN RISIKO'S) VAN INLIGTING – EN 'HACK' JOUSELF Het jy al gehoor “inligting is die nuwe olie, die nuwe goud...
8ste Afrikadag-lesing
Sluit by ons aan vir die 8ste jaarlikse Afrikadag-lesing deur die bekroonde skrywer, geskiedkundige en kulturele kritikus, dr Panashe Chigumadzi. Dr Panashe...
Die waarde (en risiko's) van inligting – en 'hack' jouself
14 Mei 2026 – Praktiese sessie: Inligtingskuratorskap DIE WAARDE (EN RISIKO'S) VAN INLIGTING – EN 'HACK' JOUSELF Het jy al gehoor “inligting is die nuwe olie...
Intreerede: Professor Riaan den Haan
Sluit by ons aan vir prof Riaan den Haan se professorale intreerede – Meer as fermentasie: die ontwikkeling van gis vir ’n volhoubare toekoms, aangebied deur...
Intreerede: Professor Craig McGregor
Sluit by ons aan vir prof Craig McGregor se professorale intreerede – Son, staal en stoorstelsels: sontermies in Suid-Afrika se energietoekoms, aangebied deur...
Intreerede: Professor Tammy Robinson-Smythe
Weens die ongunstige weerstoestande wat tans in die Wes-Kaap voortduur, is die professorale intreerede van prof Tammy Robinson-Smythe uitgestel na Donderdag 14...
Uitnodiging: Die Walter Parry Gedenklesingreeks
Dit is met diep respek en 'n gevoel van kollektiewe trots dat ons u nooi na die komende Walter Parry-gedenklesing, 'n ruimte gewy aan die erkenning van lewens...
Die waarde (en risiko's) van inligting – en 'hack' jouself
6 Mei 2026 – Praktiese sessie: Inligtingskuratorskap DIE WAARDE (EN RISIKO'S) VAN INLIGTING – EN 'HACK' JOUSELF Het jy al gehoor “inligting is die nuwe olie...
Intreerede: Prof Ashenafi Beyene Fanta
Sluit by ons aan vir prof Ashenafi Beyene Fanta se professorale intreerede – Dink nuut oor KMO-finansiering: wat werk, wat nié werk nie, en waarom dit saak maak...
Konferensie ter Ere van die Jurisprudensiële Nalatenskap van Afgetrede Konstitusionele Hofregter Mbuyiseli Madlanga
Professore Sandra Liebenberg en Bradley Slade nooi u uit na die konferensie ter ere van die regterlike nalatenskap van afgetrede Regter Madlanga wat op 2-3...