Intreerede: Professor Rika Preiser
Sluit by ons aan vir prof Rika Preiser se professorale intreerede – Wêrelde in wording: navorsing oor kompleksiteit en transformerende verandering, aangebied...
Intreerede: Professor Reza C. Daniels
Sluit by ons aan vir prof Reza C. Daniels se professorale intreerede – Data + teorie = beleid? Die toegepaste ekonoom se epistemologiese uitdaging, aangebied...
Mandelamaand-inisiatiewe
Baie dankie aan al ons personeel, studente, fakulteite, afdelings en omgewings wat reeds Mandelamaand-inisiatiewe ingedien het. 'n Reeks inspirerende...
2026 Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees
Om 21 te word is ’n mylpaal, en die Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees vier dit met een van sy mees ambisieuse programme nog. Die fees vind van 3–12...
Journey of the Soul
’n Uitvoering van musiek wat sentreer rondom musikale storievertelling, versterk deur die geheimsinnige elemente van fantasie, vir klarinet, tjello en klavier...
Intreerede: Professor Hafizah Yousuf Chenia
Sluit by ons aan vir prof Hafizah Yousuf Chenia se professorale intreerede – Die natuur se fluisteraars – kyk verder as antibiotika om mikrobiese gesprekke te...
Fakulteit Regsgeleerdheid Herdenking van Jeugdag
Die US Fakulteit Regte se Transformasiekomitee nooi alle studente en personeel uit na 'n middagete-paneelbespreking ter herdenking van Jeugdag 2026. Paneellede...
Sonstaal en Berging: Sontermies in Suid-Afrika se energietoekoms - Prof Craig McGregor
Prof Wikus van Niekerk, Dekaan van Ingenieurswese, nooi u hartlik uit om dié mylpaal in die merkwaardige akademiese reis van Prof Craig McGregor. saam met ons...
8ste Afrikadag-lesing
Sluit by ons aan vir die 8ste jaarlikse Afrikadag-lesing deur die bekroonde skrywer, geskiedkundige en kulturele kritikus, dr Panashe Chigumadzi. Dr Panashe...
Intreerede: Professor Riaan den Haan
Sluit by ons aan vir prof Riaan den Haan se professorale intreerede – Meer as fermentasie: die ontwikkeling van gis vir ’n volhoubare toekoms, aangebied deur...