US verwelkom Dr. Sweke as AIMS se nuwe Duitse leerstoelhouer
Dr. Ryan Sweke is die eerste Suid-Afrikaans gebore en opgeleide wetenskaplike wat die Duitste navorsingsleerstoel (Alexander von Humboldt German Research Chair...
“Ek is ’n probleemoplosser!” sê getalteoretikus prof Florian Luca
Prof Florian Luca, een van slegs 'n handjievol A1-gegradeerde wiskundiges in Suid-Afrika, is met ingang 1 Augustus 2024 by die Universiteit Stellenbosch (US)...
Stellenbosch wiskundige bied historiese blik op merkwaardige ooreenkoms tussen unieke wiskundige vorms
Bruce Bartlett, 'n wiskundige verbonde aan die Universiteit Stellenbosch, se artikel oor die berekening van die wortels van 'n kwintiese polinoom, is die...
US voer die botoon in die SA Tersiêre Wiskunde Olimpiade
Die Universiteit Stellenbosch het die botoon gevoer tydens die afgelope Suid-Afrikaanse Tersiêre Wiskunde Olimpiade, met ses US studente op die ranglys van...
Suid-Afrikaanse Wiskundige Wetenskaplike Navorsingslandskap in 2024 deur Prof Loyiso Nongxa (WITS)
Maandag 12 Junie 2023, 16h00, Neelsie-Cinema
In hierdie aanbieding spekuleer ons oor hoe die navorsingslandskap in Suid-Afrika oor 20 jaar kan lyk. Ons...
US student na Universiteit van Cambridge met Gates Cambridge Beurs
Gregor Feierabend, 'n nagraadse student in wiskunde en rekenaarwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch (US), het 'n Gates Cambridge Beurs losgeslaan om sy...
Bekenstelling van STEM MentHER-program by US
Die eerste kohort van STEM MentHER-leerders en hulle mentors is twee-twee bymekaargesit tydens 'n spesiale seremonie op Woendsdag 4 April 2023, by die...
Wiskunde-dosent woon gesogte Heidelberg Laureate Forum by
'n Junior lektor en PhD-student in wiskundige wetenskappe, Jacques Rabie,het onlangs skouers geskuur met van die topnavorsers in sy vakgebied by die Heidelberg...
US-studente neem deel aan jaarlikse Simon Marais Wiskundekompetisie
Nadat die Universiteit Stellenbosch in 2021 algeheel derde in die Westerse afdeling van die jaarlikse Simon Marais-wiskundekompetisie geplaas is, sal 15 US...
Voormalige Westridge-leerder stap lang pad vir dié doktorsgraad in Wiskunde
Wanneer dr Lesley Wessels vandeesweek oor die verhoog stap om haar doktorsgraad in Wiskunde te ontvang, is dit die einde van 'n lang pad wat al op die...