Popular searches
39 resultate gevind
Stellenbosch University
Tweeling kan nou met ses US-grade tussen hulle spog
Indien die Van der Merwe-tweeling mededingend was, sou dit dalk saak gemaak het dat Dan haar meestersgraad drie maande voor Jess aan die Universiteit Stellenbosch (US) ontvang het. Maar die enigste keer wanneer jy die formidabele susters in...
Stellenbosch University
Dubbele gradeplegtigheidsviering vir ʼn gesin van Maties
Prof Michele van der Merwe het die voorreg gehad om by die Universiteit Stellenbosch (US) se Maart-gradeweek nie een nie, maar twee dogters se grade aan hulle toe te ken. Enkele dae ná mekaar het Anke haar PhD-graad in Afrikaans en...
Stellenbosch University
S'tha se ‘dorpie’ laat haar skitter by gradeplegtigheid
S'thabile Duma se gradeplegtigheidstorie is nie 'n gewone een nie. Ja, dit is 'n storie van triomf oor baie moeilike omstandighede en dit spreek van volharding. Maar uiteindelik gaan dit oor Ubuntu – oor 'n groep Suid-Afrikaners wat oor...
Stellenbosch University
‘n Nobelpryswenner, ‘n entrepreneur en ‘n wetenskaplike tel onder diegene wat vanjaar eredoktorsgrade van die US ontvang
Die Universiteit ken jaarliks eredoktorsgrade toe. Eredoktorsgrade word toegeken aan buitengewone individue wat hulself in hul onderskeie vakgebiede onderskei het en ‘n betekenisvolle bydrae tot die samelewing gemaak het. Die ontvangers is...
Stellenbosch University
US vier rekordgetal kwalifikasies by Desember-gradeplegtighede
Universiteit Stellenbosch (US) bied aan sy grootste reeks Desember-gradeplegtighede ooit. Deur die loop van die komende week sal die Universiteit by 13 plegtighede sertifikate, diplomas en grade aan 6 405 studente oor al sy fakulteite heen...
Stellenbosch University
Pandemie lei tot transformerende akademiese reis vir dr Joy Petersen
Joy Petersen se doktorale navorsing lê bloot hoe eerstegenerasie-studente agentskap en intellektuele deugde te midde van die ontwrigtings van Covid-19 ontwikkel het. Haar studie werp lig op die transformerende krag van humaniserende...
Stellenbosch University
Terugslae is ompaaie, nie doodloopstrate nie, vir US-gegradueerde Haajir September
Die Covid-19-pandemie het Haajir September van 'n onvergeetlike matriekjaar beroof. Haajir, wat haar BEd-graad (grondslagfase) ontvang het, is maar al te bekend met teenspoed. Sy beplan om voort te bou op die grondslag wat sy gelê het...
Stellenbosch University
Voormalige Paralimpiese gouemedaljewenner ontvang meestersgraad
Dyan Buis verwerf meestersgraad in opvoedingsbeleidstudie. Sy jongste prestasie is ʼn bewys van sy ingesteldheid van aanhouer wen. Hy help bevorder sosiale geregtigheid en billike onderwysgeleenthede.