Gewilde soek terme
35 resultate gevind
Stellenbosch University
Gees loop hoog terwyl US voorberei om sy nuwe Maties te verwelkom
Duisende nuwelingstudente sal op die Universiteit Stellenbosch (US) se kampusse aankom om deel te neem aan die amptelike Verwelkomingsprogram. Die propvol program is ontwerp om nuwe studente te help om by die universiteitslewe aan te pas...
Responsibility Centre Operations and Finance
Elke Druppel Tel: Help om Water op Kampus te Bespaar
Elke Druppel Tel: Help om Water op Kampus te Bespaar ’n Boodskap van ons Waarnemende Hoofbedryfsbeampte: Prof Nicola Smit
Sluit aan by die Frederik Van Zyl Slabbert Instituut se 15de bestaansviering & jaarlikse erelesing
Die Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch, Professor Deresh Ramjugernath, nooi u hartlik uit na die Frederik Van Zyl Slabbert Instituut se
Responsibility Centre Operations and Finance
Ondersteun Globale Herwinningsdag: Bring jou e-afval en gooi dit in een van die geel asblikke op verskeie plekke op ons kampusse.
Ondersteun Globale Herwinningsdag: Bring jou e-afval en gooi dit in een van die geel asblikke op verskeie plekke op ons kampusse.
Stellenbosch University
Sukses staan voorop met aanvang van US se Maart-gradeweek
Meer as 3 600 graduandi sal aanstaande week die verhoog oorsteek wanneer die Universiteit Stellenbosch (US) grade, diplomas en sertifikate by sy Maart-gradeweek toeken. Dit bring die totale aantal kwalifikasies wat in die 2025-akademiese...
Stellenbosch University
’n Passie kry vlerke uit pyn vir US geskiedenis-gegradueerde
Wat as ’n stokperdjie begin het om pyn te hanteer, het in ’n akademiese reis ontwikkel. Om met ’n chroniese siekte te leef, het Annie de Villiers daartoe gelei om troos in voëlkyk te vind. Sy het wyd gereis om die sogenaamde “kraanvoël...
Responsibility Centre Operations and Finance
Water kom nie van 'n kraan nie
Water besparingsinisiatiewe van die Universiteit Stellenbosch
Student Affairs
Sentra
Die Verantwoordelikheidsentrum: Studentedekaan bestaan uit twee sentra, die Sentrum vir Studentelewe en Leer (SSLL) en die Sentrum vir Studentevoorligting en -ontwikkeling (SSVO). Elke Sentrum het vir verskeie eenehede.
Student Affairs
Sentrum vir Studentelewe en -leer (SSLL)
Die Sentrum vir Studentelewe en -leer (SSLL) het vyf eenhede.
Student Affairs
US Ko-kurrikulêre Ondersteuningsfonds-beurs
Die Universiteit Stellenbosch se Ko-kurrikulêre Ondersteuningsfonds (USKOF) beurs help studente om aan nasionale en internasionale ko-kurrikulêre geleenthede deel te neem.