Skip to main content
Henk Oets

Sentra

Studentesake Sentra Hier om jou te ondersteun op jou akademiese reis!

Die rol van die Verantwoordelikheidsentrum: Studentedekaan (VS:SD) is om studente regdeur hul reis deur die Studentesake-omgewing te ondersteun. Studentesake baan die weg vir studente se persoonlike groei en leierskapsontwikkeling deur verskeie geleenthede te bied wat jou help om gegradueerde eienskappe te verwerf.

Die VS bestaan ​​uit die Sentrum vir Studentelewe en -leer (SSLL) en die Sentrum vir Studentevoorligting en -ontwikkeling (SSVO).