Breadcrumb
Desember 2025 Gradeplegtigheid
Erkenning van akademiese uitnemendheid en prestasie
Universiteit Stellenbosch-gradeweek: 8 tot 12 Desember
Die gradeplegtighede is 'n spesiale mylpaal op ons akademiese kalender. Dit is wanneer ons ons gegradueerdes se akademiese prestasies en hulle reis by die US as hulle akademiese tuiste vier. Ons sien daarna uit om sertifikate, diplomas, grade en eredoktorsgrade toe te ken.
Die Universiteit Stellenbosch bied vanjaar sy laaste Desember-gradeweek aan.
Ons sien daarna uit om jou en jou gaste by ons Desember-gradeweek by die Coetzenburg-sentrum te verwelkom.
Seremonie Besonderhede
Beplan jou gradueringservaring met die belangrike datums en seremonieskedule.
Vind gedetailleerde inligting oor die volgorde van verrigtinge
en wat om op jou gradueringsdag te verwag.
Ceremony Details
Plan your graduation experience with the key dates and ceremony schedule.
Find detailed information about the order of proceedings
and what to expect on your graduation day.
Bywoning en toegang
Ons wil hê jou gradeplegtigheiddag moet vlot verloop. Van die kaartjies vir jou gaste tot die jou aankoms en die beplanning van spesiale reëlings, hierdie hulpbronne sal jou help om voor te berei vir die groot dag.
Gradeplegtigheid Noodsaaklikhede
Jou gradeplegtigheid is meer as net 'n seremonie – dis 'n oomblik om te onthou. Maak seker jy is gereed met die korrekte kleredrag, professionele fotografie en die dokumentasie wat jy op die dag nodig sal hê.
Administrasie
Agter elke suksesvolle gradeplegtigheid is sorgvuldige voorbereiding. Maak seker dat jou administratiewe vereistes gefinaliseer is en hersien sleutelprosedures om vertragings of komplikasies te vermy.
Gradeplegtigeid stories
Van die oorkom van uitdagings tot die verwesenliking van lewenslange drome, weerspieël ons gegradueerdes se reise die diversiteit, vasberadenheid en uitnemendheid wat ons definieer.
Toekennings en mylpale
S'tha se ‘dorpie’ laat haar skitter by gradeplegtigheid
S'thabile Duma se gradeplegtigheidstorie is nie 'n gewone een nie. Ja, dit is 'n storie van triomf oor baie moeilike omstandighede en dit spreek van volharding...
Toekennings en mylpale
Dubbele gradeplegtigheidsviering vir ʼn gesin van Maties
Prof Michele van der Merwe het die voorreg gehad om by die Universiteit Stellenbosch (US) se Maart-gradeweek nie een nie, maar twee dogters se grade aan hulle...
Toekennings en mylpale
Tweeling kan nou met ses US-grade tussen hulle spog
Indien die Van der Merwe-tweeling mededingend was, sou dit dalk saak gemaak het dat Dan haar meestersgraad drie maande voor Jess aan die Universiteit...