Stories
Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.
Image by: Supplied by Boogertman + Partners
Persverklaring
Kaapse Wynland-lughawe en die US smee strategiese vennootskap vir slim en volhoubare ontwikkeling
Die Kaapse Wynland-lughawe en die Universiteit Stellenbosch (US) het ’n samewerkingsooreenkoms aangegaan wat daarop gerig is om innovasie onder die gedeelde...