Klein ondernemings wat in die Oos-Kaap in bedryf is, sal by 'n nuwe ontwikkelingsprogram baat vind. Dié is 'n gesamentlike onderneming tussen die Kleinsake...
Prof Ian Couper, die direkteur van die Ukwanda Sentrum vir Landelike Gesondheid, het onlangs die genootskap voltooi vir Teaching Advancement at Universities...
Wêreld Premature Dag, wat op 17 November herdenk word, vier die lewens van premature babas en skep bewustheid van hierdie toestand. "Na raming word 15 miljoen...
Kan posttraumatiese stressteurnis (PTSS) deur gedeelde familiegene aan generasies oorgedra word? Kan ʼn eenvoudige bloedtoets aandui of jy geneties ontvanklik...
Die Registrateursafdeling van die Universiteit Stellenbosch (US) en die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) maak graag bekend dat me Farah...
"Die Fakulteit verleen jaarliks finansiële ondersteuning aan akademiese verdienstelike studente waarsonder baie nie hul studies sou kon voortsit nie. Daarom is...
'n Honneurs BSc-student van die Universiteit Stellenbosch het nie net 'n vermoedelik uitgestorwe plantspesie wat laas in 1928 gesien is, herontdek nie. Hy gaan...
Een uit elke vier volwassenes in die Wes-Kaapse bruin gemeenskap word moontlik deur tipe 2 diabetes geraak. Dit is een van die bevindinge van 'n studie wat die...
Meer as 50 nagraadse studente in laserfisika vanuit Afrika en internasionaal gaan gedurende November 2016 op die Universiteit Stellenbosch toesak vir die...
Maandag (14 November 2016) is Wêreld Diabetesdag. In ʼn meningsartikel in The New Age, vra prof Faadiel Essop van die Departement Fisiologiese Wetenskappe of die...