Skip to main content

Die Wonderjare (1961-1963)

Daar word gesê, hoe ouer mens word, hoe verder het jy skool toe geloop. Dit is dieselfde wanneer mens gesels oor insidente wat in die verlede gebeur het. En hoe...

Geskenke word uitgeruil tussen die Beyers Naudé Sentrum en die Etiek-Instituut aan die Faculdades EST, Brasilië

Die uitruil van betekenisvolle geskenke is tekens van vriendskap, vennootskap en koinonia tussen broers en susters in Christus. Die Beyers Naudé Sentrum vir...

Ontmoet Gaby Rautenbach: #MyTygerMaties60

​As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...

Konvokasie verkies nuwe US Raadslid

Prof GJ (Gerrit Jacobus) Crafford, Maties-alumnus en tans medeprofessor in Bourekenkunde aan Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit (NMMU), is onlangs deur...

Ontmoet Realeboga Mothupi: #MyTygerMaties60

​As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...

Auxins (groeigeleenthede)

Die Auxin-projek het dit ten doel om die volgende groeigeleenthede vir US akademici te skep: Toonvensters vir innoverende onderrig- en assesseringspraktyk op...

PRONTAK (vir nuutaangestelde akademici)

Tydens hierdie program sal deelnemers, saam met nuutaangestelde dosente uit verskeie vakrigtings, die geleentheid gebied word om hul denke, kennis en aannames...

Diacon ontvang 2016 Wetenskaplike Prys by The Union-konferensie

Prof Andreas Diacon het die 2016 Wetenskaplike Prys ontvang by The International Union Against Tuberculosis and Lung Disease se konferensie wat onlangs in...

IPB verteenwoordig by die Frontiers redakteursberaad

Dr James Lloyd van die Instituut vir Plantbiotegnologie (IPB) het die 2016 Frontiers se tweede redakteursberaad in Champéry, Switserland, bygewoon. Hy is...

US berei onderwysers voor vir diversiteit in klaskamers

In ʼn artikel wat op Vrydag (4 November 2016) op The Conversation-webtuiste verskyn, skryf prof Maureen Robinson, Dekaan van die Fakulteit Opvoedkunde aan die...
Subscribe to