Skip to main content

SciMathUS vier die sukses van die 2016-klas

Vyf studente in die huidige SciMathUS-jaargroep is tydens die onlangse SciMathUS middagete jaareindfunksie by STIAS vir hul prestasie in die verskillende vakke...

Ontmoet Kirstin Sylvester: #MyTygerMaties60

​As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...

Hoe sal 'n Afrikataal van bestuur lyk en klink?

​Sien volledige artikel deur Dr Firoz Khan in die Mail & Guardian deur die skakel te volg http://mg.co.za/article/2016-…...

Onderwysprakties die 'beste leerskool'

​Honderde studente-onderwysers doen elke jaar hul onderwysprakties (proeftermyn) by skole in die Wes-Kaap en vir die meeste van hulle is dit 'n uitdagende dog...

SAERA bring akademici byeen om opnuut te dink oor onderwys

​'n Groep van 400 akademici het vandeesweek in Kaapstad bymekaargekom om 'n reeks onderwerpe – van sistemiese onderwyshervorming tot klaskamerpedagogie – by die...

Adam Habib gasspreker by beraad oor studentesake

​Adam Habib, voorsitter van Universiteite Suid-Afrika (USAf) en Visekanselier van die Universiteit Witwatersrand, was die gasspreker by die opening van die...

US stel logistieke barometer vir 2016 bekend

Vanweë die voortdurende vraag na, asook die verreikende impak van, nasionale logistieke koste het die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Logistiek...

Matrikulante van Boland Landbou en Oakdale kry beurse om landbou by Maties te studeer

Twee leerders van landbouskole in die Wes-Kaap het 'n kans van 'n leeftyd gekry deurdat die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit AgriWetenskappe studiebeurse...

Inheemse kos kan bydra tot voedselsekerheid

Inheemse kos kan ʼn bydrae lewer tot voedselsekerheid, die uitwissing van hongerte en armoede, asook die voorkoming van siektes in Afrika. Só het prof Xikombiso...

Beurs bring gemoedsrus, sê US-student

Gemoedsrus en die vryheid om te fokus op haar studies sonder die bykomende stres van finansies. Dit is hoe Tirelo Mtombeni, 'n tweedejaar student in...
Subscribe to