Skip to main content

U Betaalstrokie

​Aan all werknemers Neem asb kennis dat die betaalstrokie op selfhelp voortaan in pdf-formaat beskikbaar sal wees. Die stelsel is verander om outomaties die...

Wees lief vir jou bene – beskerm jou toekoms

Meer as 200 miljoen mense regoor die wêreld word geraak deur osteoporose (OP), ʼn siektetoestand waar lae beendigtheid daartoe lei dat beenfrakture maklik...

Verlofvoordele kitsgids

​Volg die skakel hieronder vir die Kitsgids: Verlofkitsgids

Dekaan vereer vir sy bydrae tot bewysgebaseerde gesondheidsorg

​Die Afrika-streek se "vader van bewysgebaseerde gesondheidsorg" is wat die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad (MNR) vir Prof Jimmy Volmink, Dekaan van die...

Armes se gesondheid gaan die ergste ly onder klimaatsverandering

Hierdie artikel het oorspronklik op The Conversation verskyn. Lees die oorspronklike artikel hier. Discussions about climate change and the effects it will have...

TygerMaties is blink sterre

Tygerberg-studente het erkenning ontvang as uitblinkers op ʼn verskeidenheid gebiede tydens die Universiteit Stellenbosch (US) se Jaarlikse Rektorstoekennings...

Dr Nadia Marais wen gesogte prys

Die $1,000 prys is aan haar toegeken vir haar essay, "Lovelyn, Belhar, en Maria: Verkenning van die retoriek van belydenis as weerstand teen onreg". Die Louise...

US verwelkom landbouleiers en –studente wat deel is van RUFORUM

Die Universiteit Stellenbosch (US) was Maandag die samekomsplek van 'n groot groep huidige en toekomstige leiers van hoër onderwysinstellings in Afrika met 'n...

Kaapstadse Konsulêre Korps besoek US

''n Wêreldklas universiteit, geanker in Afrika en globaal in omvang.' Dit is hoe die Universiteit Stellenbosch (US) aan lede van die Kaapstadse Konsulêre Korps...

US vier uitnemendheid by Rektorstoekennings

​Die Universiteit Stellenbosch het studente wat presteer het in areas wat wissel van akademie tot leierskap by die jaarlikse Rektorstoekennings, wat Donderdag...
Subscribe to