Skip to main content

Internasionale Oop Toegang Week 2016

Internasionale Oop Toegang week word vanjaar wêreldwyd gevier vanaf 24 – 30 Oktober met die tema “Open in action”. Die Biblioteek- en Inligtingsdiens wil van...

Ontmoet Kauthar Ghansar: #MyTygerMaties60

​As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...

Advokaat Thuli Madonsela aanvaar leerstoel in sosiale geregtigheid in US Fakulteit Regsgeleerdheid

Die Fakulteit Regsgeleerdheid aan die Universiteit Stellenbosch kondig met groot genoeë aan dat advokaat Thuli Madonsela, die onlangs uitgetrede Openbare...

Maties Sport vier studente-atlete se uitnemende prestasie

Vier studente se sportprestasies op internasionale vlak is vereer toe hulle by Maties Sport se jaarlikse toekenningsaand as die sportmans en sportvroue van die...

PhD-navorsing in net 100 karakters opgesom

"TB vermoor sonder vooroordeel van mens tot grootwild, maar binnekort is dit iets van die verlede. Superheld gevind!" Met hierdie 100 karakters het dr Wynand...

Kwollokwium vir studente, personeel en RBS

​AFRIKAANS VOLG BINNEKORT The Stellenbosch University management is committed to engagement with students, and various discussions in a variety of forums are...

Meer kinders oorleef kanker

Agt uit tien kinders met voldoende toegang tot gesondheidsorg het ʼn kans om kinderkanker te oorleef danksy vooruitgang op die gebied van medisyne en behandeling...

Personeel uitgenooi om deel te neem aan Jaarlikse Sportdag

​US-personeellede word uitgenooi om aan die 4 de Sportdag vir Personeel deel te neem. Datum: 24 November 2016 Plek: Coetzenburg-sportterrein Tyd: (12h30 vir)...

US vereer prominente meningsvormers, beleidmakers, sake- en akademiese leiers

Gerespekteerde meningsvormers, sakeleiers, beleidmakers en prominente akademici is onder die nuutste groep ontvangers van eregrade van die Universiteit...

Stellenbosch studente wen by skynhof

Universiteit Stellenbosch studente Mudzuli Rakhivane en Avuyile Gasela het deel gevorm van die span wat die 25ste African Human Rights Moot Court Competition...
Subscribe to