Skip to main content

Russel Botman Gedenklesing fokus op armoede en bevoorregting

Die land verkeer tans in 'n posisie waar Suid-Afrikaners moet vra of hulle nog van enige nut is en teenoor wie. Hierdie was die boodskap van prof Crain Soudien...

Professor in Opvoedkundige Sielkunde ontvang onderrigtoekenning

Prof Ronelle Carolissen, medeprofessor in the Departement Opvoedkundige Sielkunde by die Universiteit Stellenbosch, is onlangs deur die Nasionale...

Eksamenreëlings: Oktober/November 2016

Met die eindeksamen wat op 25 Oktober 2016 begin, word alle Stellenbosch-kampus studente aan die volgende reëlings herinner: Streng toegangsbeheer sal dwarsdeur...

Galakonsert vier 60-jaar van uitnemendheid

​Vanjaar se Galakonsert was meer as net "'n viering van diversiteit" – soos die slagspreuk beloof – dit was ook 'n viering van die Fakulteit se 60ste herdenking...

Matie-netbalspelers dra groen en goud in Australië

Twee Matie-netbalspelers is op pad na Australië om Suid-Afrika in Melbourne by die "Fast Five"-wêreldreekstoernooi te verteenwoordig. Dit word op 29 en 30...

Jongmense steeds geraak deur trauma van onderdrukking - Prof Pumla Gobodo-Madikizela

Baie jong Suid-Afrikaners word steeds geraak deur die trauma van onderdrukking en verontmensliking wat hul ouers en grootouers beleef het. Só het prof Pumla...

Hou ons Universiteite op koers

Universiteite Suid-Afrika (USAf) het op 23 Oktober 'n gesamentlike verklaring deur die visekanseliers van Suid-Afrika se 26 openbare universiteite in die Sunday...

Boodskap van die Dekaan - 24/10/2016

​Terwyl ons die laaste paar weke van 2016 se akademiese jaar betree is ons baie bewus daarvan dat heelwat studente, ouers en personeellede bekommerd is oor die...

Ontmoet Dumisa Nzama: #MyTygerMaties60

​As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...

Direkteur van Toekomsnavorsing spreek VN-afgevaardigdes toe

"Die Verenigde Nasies (VN) staar geweldige uitdagings in die gesig met globale konflik wat verskerp, maar die bereidwilligheid van leiers om op kreatiewe en...
Subscribe to