Skip to main content

Wetenskaplikes sien die hartklop van gemeenskap

Tydens 'n uitreik-projek, waar navorsers veronderstel was om die gemeenskap in te lig oor gesondheid en die wetenskap, het die navorsers uiteindelik nét so baie...

Voedselwetenskaplikes, vleiskundiges en hortoloë presteer

Die uitnemende werk wat deur studente en personeel van die Fakulteit AgriWetenskappe gelewer word is op vele vlakke oor die afgelope paar maande erken. Dit...

Rektorstoekenning vir Calvin Ullrich

​Calvin Ullrich is onlangs aangewys as die top meestersgraadstudent in Fakulteit Teologie. Die Universiteit Stellenbosch het studente wat presteer het in areas...

Internasionale eer vir krokodilnavorser

Dr Alison Leslie van die Departement Bewaringsekologie en Entomologie het die IUCN-Krokodilspesialisgroep (CSG) se Costello Toekennning vir Krokodilbewaring...

Protesaksie op Stellenbosch-kampus

Groepe protesteerders (ongeveer 70 in totaal) het vandag op die Stellenbosch-kampus byeengekom. Inligting tot die Universiteit se beskikking is dat die meeste...

‘n Welkom blaaskans vir jong kankerpasiëntjies

Kinders wat kankerbehandeling in die onkologiesaal by die Tygerberg-kinderhospitaal ontvang se harte is verbly met die skenking van 'n PlayStation...

Prof. Patterton lei bioinformatika-inisiatief by die US

Prof. Hugh Patterton is aangestel as die hoof en koördineerder van die nuwe bioinformatika-inisiatief by die Universiteit Stellenbosch (US) se hoofkampus...

Jong Ekonome van US wen kompetisie

Die wenners van vanjaar se Jong Ekonoom-kompetisie is ʼn span slimkoppe van die Universiteit Stellenbosch (US). Ashley Williamson en Kay-Dee Adams, wat as...

Tekstielwetenskapstudente ontwikkel innoverende produkte

Verbeel jou 'n wêreld waar daar bekostigbare, wasbare, herbruikbare babadoeke op die mark is wat boonop net so effektief is as die 20 biljoen weggooidoeke wat...

Gratis hoër onderwys kan uitnemendheid by universiteite skaad

Suid-Afrikaanse universiteite se bydrae tot globale kennisproduksie kan afneem indien daar nou toegegee word aan die oproep tot gratis hoër onderwys vir almal...
Subscribe to