Skip to main content

Karen Zoid word Borg ʼn Woord se beskermvrou

Karen Zoid het pas die beskermvrou van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se Borg ʼn Woord-projek geword. "Kom ons sit die skat terug in woordeskat. Borg ʼn...

Maties Parasport vier dekade van uitnemendheid

Die Maties Parasport-klub het onlangs 'n dekade van sukses gevier met 'n spesiale funksie wat op Stellenbosch aangebied is. Die gaste het verskeie van die klub...

Insette oor vervoerlandskap op kampus word beloon

Universiteit Stellenbosch het in 2010 sy eerste mobiliteitsplan goedgekeur. Die plan het gefokus op die aanmoediging van ander vorme van vervoer as...

US vier Internasionalisering en Afrika-universiteite-dag

​Trots gesetel in Afrika met ʼn globale reikwydte, het die Universiteit Stellenbosch (US) gister (7 November 2016) ʼn nuwe afdeling, Stellenbosch Universiteit...

Nuwe Oxalis-spesie na US plantkundige vernoem

Prof. Leanne Dreyer, 'n plantkundige van die Universiteit Stellenbosch (US), is vereer vir haar betekenisvolle navorsingsbydrae t.o.v. die genus Oxalis, deurdat...

GlaxoSmithKline hernu navorsings-vennootskap met US

GlaxoSmithkline (GSK), 'n wetenskapsgeleide globale gesondheidsorgmaatskappy, het op Maandag (7 November 2016) sy navorsingsvennootskap met die Universiteit...

Nuwe raad gee nagraadse studente ‘n ‘stem’

​Die Universiteit Stellenbosch se heel eerste studenteraad vir nagraadse studente is onlangs gestig by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW...

Departement Geografie verloor voorste navorser in menslike geografie

Prof Izak Johannes van der Merwe, 'n leier in menslike geografie aan die Departement Geografie en Omgewingstudies by die Universiteit Stellenbosch (US), is...

Edwill leef sy droom by Maties

As 'n student aan die Universiteit Stellenbosch leef die 19-jarige Edwill van der Merwe sy droom. "Ek wou nog altyd 'n Matie gewees het," vertel die Maties...

US betreur die dood van Prof AJ van der Walt (1956 – 2016)

​ Die Bestuur van die Universiteit Stellenbosch het met spyt kennis geneem van die afsterwe van prof André van der Walt en het hul medelye met sy familie en...
Subscribe to