Skip to main content

FGGW blink uit by konferensie oor onderrig en leer

Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het uitsonderlik presteer by die Universiteit Stellenbosch se konferensie oor die Vakkundigheid van...

Biblioteeksimposium herskep die Akademiese Biblioteek van die Toekoms

In sy openingstoespraak tydens die Universiteit Stellenbosch se 14de Jaarlikse Biblioteeksimposium het Professor Eugene Cloete (Viserektor: Navorsing, Innovasie...

US-rektor ontvang eregraad van vooraanstaande universiteit in die VK

Prof Wim De Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), ontvang vandag (Maandag 21 November 2016) ʼn eregraad van Coventry...

Internasionale erkenning vir uitnemende voorgraadse navorsing

​Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch (US) het ʼn sterk gevestigde navorsingskultuur en voorgraadse...

US Woordfees stel 2017-program bekend

Die Universiteit Stellenbosch (US) Woordfees het Donderdag (17 November) sy program vir 2017 bekend gestel tydens 'n langtafel-geleentheid in Ryneveldstraat...

'Global Student Leaders Summit' geleentheid vir studente

Studente word aangemoedig om vir die jaarlikse ‘Global Student Leaders Summit’ aansoek te doen, wat in Maart 2017 plaasvind. Die tema vir die 2017-konferensie...

Ontmoet Lindokuhle Mazibuko: #MyTygerMaties60

​As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...

Gesondheidsvennootskappe inspireer studente en die gemeenskap

Inspirasie en waardering vir mekaar was merkbaar tussen studente en hulle gemeenskapsvennote tydens die Ukwanda Gemeenskapsvennotefunksie waar gesamentlike...

Ontmoet Priya Pillay: #MyTygerMaties60

​As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...

Africa Open vier 'Liedjieboer' Anton Goosen se 70ste verjaarsdag

​Africa Open Instituut vir Musiek, Navorsing en Innovasie, in samewerking met DOMUS (die Spesiale Versamelings afdeling vir Musiek van die US Biblioteek en...
Subscribe to