Skip to main content

IPB verteenwoordig by EU-tafelronde oor stysel

Dr James Lloyd van die Instituut vir Plantbiotegnologie (IPB) het in November 2016 die vierde Europese tafelronde oor stysel in Lille, Frankryk, bygewoon. By...

uMAMA congratulates masters graduates

On 7 December 2016, three uMAMA masters researchers successfully graduated with their degrees: Reshmi Joseph Muringathuparambil (cum Laude), thesis title...

Tien nuwe Agri-doktore kry graad

Van kleine blaaspootjies in pruimboorde tot indringerperdebye, van siektes wat in wingerde en onder appels, leeus en luiperds gevind word tot studies oor die...

Fakulteit Opvoedkunde ken 522 grade toe

Altesame 522 studente in die Fakulteit Opvoedkunde het vandeesweek hul grade by die Universiteit Stellenbosch se gradeplegtigheidseremonies ontvang. BEd-grade...

EBW lewer rekordgetal PhD’s op

Minstens 30 studente in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe van die Universiteit Stellenbosch sal in 2016 PhD-grade ontvang – die meeste PhD's wat...

Meer as 500 BSc-grade toegeken

Meer as 500 grade in die natuurwetenskappe sal tydens die Universiteit Stellenbosch se Desember-gradeplegtighede toegeken word. Op Donderdag 8 Desember word 17...

Parkeeraansoeke 2017

Personeellede kan vanaf 1 Desember 2016 tot 31 Januarie 2017 aansoek doen om toegang tot universiteitsparkering in 2017. Dit is van toepassing op personeellede...

Personeel van die Universiteit van Stellenbosch wen die toekenning vir die Beste Bydrae tot System Dynamics Field Award

Dr Josephine Kaviti Musango het die Toekenning vir die Beste Bydrae op die Gebied van System Dynamics op die 4de Jaarlikse System Dynamics Conference (4ASDC)...

Dokter Yvonne hou doel voor oë

Vir Yvonne Dyum was daar nooit 'n ander opsie nie – sy wóú 'n dokter word. En al was daar heelwat hindernisse vir dié dogter van twee Stellenbosse plaaswerkers...

PhD-projek pak indringer-wespes

​Om veertig keer in vier jaar deur perdebye gesteek te word is meer as wat die meeste mense kan verduur. Dit is egter wat Carolien van Zyl deurgemaak het om...
Subscribe to