Skip to main content

Ontmoet Carmell Pillay: #MyTygerMaties60

​As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is...

Tweeling nou derde generasie Maties

Die tweelingsusters Francis en Christine Prins volg in hul ma en oupa se voetspore toe hulle die derde geslag in die familie geword het om hul grade by die...

S2A3 medalje vir beste MSc student aan die US

Mnr. Xavier von Stein, 'n oud-leerder van Somerset College, het die S 2A 3 medalje ontvang as die beste MSc student gedurende 2016 aan die Universiteit...

Topnavorsers vereer met die US se Kansellierstoekenning

Twee navorsers in die Fakulteit Natuurwetenskappe, prof. Bert Klumperman en prof. Leon Dicks, is vereer vir hul uitstaande akademiese prestasie met die...

Maties-krieketspeler ontvang sy graad met lof

Om Maties op die krieketveld te verteenwoordig, het nie vir Ryelan Hardnick daarvan weerhou om in sy studies ook uit te blink nie. Om die waarheid te sê, hy glo...

17 doktorsgrade in die natuur-wetenskappe toegeken

Prof. Eugene Cloete, Viserektor: Navorsing en Innovasie, het saam met sy twee studente, dr. Danielle de Beer en dr. Ruenda Loots, geseëvier nadat hulle...

Viserektor (Navorsing, Innovasie en Nagraadse Studies) vereer US-navorsers

Prof Eugene Cloete, Viserektor: Navorsing, Innovasie en Nagraadse Studies aan die Universiteit Stellenbosch (US), het onlangs erkenning verleen aan 45 van die...

IPB vier en kyk terug op 2016

Ter afsluiting van 'n suksesvolle 2016 het studente en personeellede van die Instituut vir Plantbiotegnologie (IPB) op Vrydag 2 Desember byeengekom om oor...

FGGW lewer rekordgetal gesondheidswerkers

​Meer as 350 graduandi aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch (US) het tydens die jaarlikse...

Riccardo Swanepoel maak geskiedenis en ontvang US Kanseliersmedalje

Mnr Riccardo Swanepoel is gisteraand (7 Desember) tydens die gradeplegtigheid van die Fakulteite AgriWetenskappe en Ingenieurswese aangewys as die ontvanger van...
Subscribe to