Skip to main content

SUNCOI help leerders chemie begryp

Sonder toegeruste laboratoriums en chemikalieë sukkel dit met die onderrig van Chemie by minderbevoorregte skole. Maar daarvoor het dr Rehana Malgas-Enus...

Musiekprogram maak passie ʼn beroep

Studente in die US Konservatorium se Sertifikaatprogram leer meer as net musiekteorie en om instrumente te bespeel – hulle leer om 'n loopbaan van hul passies...

US maak volhoubaarheid tasbaar

Volhoubaarheid is die gonswoord van die 21ste eeu én een van die Universiteit Stellenbosch (US) se voorrangsake. Onlangse ontwikkelings op die US-kampusse maak...

Toelaag help werf toekomstige breinnavorsers

"Voortdurende navorsing dui daarop dat geestesiektes met die struktuur, chemiese samestelling en funksie van die brein verband hou en inderdaad 'n biologiese...

Studente-atlete bewys sukses in sport en studies is moontlik

In Augustus het Justine Palframan aan die 200m en 400m by die Olimpiese Spele in Rio deelgeneem. In Oktober is sy as Maties Sport se Sportvrou van die Jaar vir...

Familielede vang saam graad by US-gradeplegtighede

​Om graad te vang was vanjaar vir 'n paar graduandi van die Universiteit Stellenbosch (US) 'n familie-geleentheid aangesien hulle dié mylpaal saam met...

Na 34 jaar as insekkundige kry Elleunorah ‘n PhD oor die blaaspootjie

​Het jy al ooit 'n blom soos 'n aster oor jou hand uitgeskud, en sulke donker of strooikleurige strepies sien kriewel, skaars 1,5 mm groot? Dis heel moontlik...

Dekaan van Krygskunde ontvang Afrika-toekenning

Prof Sam Tshehla, Dekaan van die Fakulteit Krygskunde aan die Universiteit Stellenbosch (US), is Dinsdag (7 Desember 2016) in Mauritius met die Africa Education...

Ingenieurswese ‘is ‘n spansport’, sê topstudent

​Marina Kamper en Jana Rossouw, wat onderskeidelik hul BIng-graad cum laude geslaag het in Meganiese- en Megatroniese ingenieurswese, is die top voorgraadse...

MEd-studente woon oriënteringsessie by

Die Fakulteit Opvoedkunde by die Universiteit Stellenbosch het onlangs 'n MEd-oriënteringsdag aangebied om nuwe meesterstudente vertroud te maak met die...
Subscribe to