Toe prof Faffa Jordaan keelvol geraak het vir na-uurse huisbesoeke wat nie dringend was nie, het hy ná drie jaar as algemene praktisyn besluit om in...
Wiskundiges van oor die hele wêreld het in Januarie 2017 op die Universiteit Stellenbosch (US) toegesak om deel te neem aan die tiende konferensie oor...
Van die belangrikste vertrekpunte van die Universiteit Stellenbosch (US) se nuutste Taalbeleid is dat taal toegang tot die instelling moet bevorder, en die...
Ijeoma Opara (21), 'n BA-honneursgegradueerde in Internasionale Studie, het onlangs een van 80 studente van Suid-Afrika en die res van Afrika geword om 'n...
Maak die beste van hierdie geleentheid en wy jou daaraan toe om die soort onderwyser en landsburger te word wat 'n verskil in Suid-Afrika sal maak. Met hierdie...
Die lewe gaan vir PhD-student Joey Hulbert oor meer as net die mikpunt om sy doktorsgraad te behaal oor mikrobes wat siektes onder fynbosplante kan veroorsaak...
"Vandag onderneem jy 'n opwindende tog van persoonlike ontwikkeling wat werklik transformerend gaan wees," het prof Jimmy Volmink, dekaan van die Fakulteit...
Die Universiteit Stellenbosch (US) het twee nuwe dekane aangestel: Prof Nicola Smit word die Dekaan van Regsgeleerdheid, terwyl prof Wikus van Niekerk die...
Nuwe Maties het op Donderdag (19 Januarie) na Stellenbosch gestroom, om by hul nuwe koshuise en PSO's verwelkom te word. Dwarsoor kampus kon mens sien hoe...