Skip to main content

Kry waardevolle loopbaaninligting by Maties se Opedag 2017

Die Maties Opedag is die ideale geleentheid vir Graad 11 en 12-leerders om waardevolle inligting te bekom oor studie by hoëronderwysinstellings. Die...

Spelers se intensiteit beïndruk Wylie

Die karakter wat sy spelers gewys het in die tye toe hulle met die rug teen die muur was, het die Steinhoff Maties-krieketafrigter, Andrew Wylie, by die pas...

Onthou om deel te neem aan die kultuur- en klimaatsopname

Alle personeellede van die Universiteit Stellenbosch word vriendelik daaraan herinner om asseblief aan die Universiteit se kultuur- en klimaatsopname deel te...

Prof Blaauw gee leiding aan wêreldliggaam oor wanvoeding

'n Taakgroep is onlangs deur die Globale Leierskapinsitiatief vir Wanvoeding (GLIM) aangewys om riglyne vir die diagnose van kliniese wanvoeding saam te stel...

Instituut vir Wingerd- en Wynwetenskappe vier vyf jaar se suksesse

Die ontwikkeling van Suid-Afrika se eerste prototipe wingerdrobot. 'n Sensoriese fasiliteit waar die aroma en mondgevoel van wyne deur kundige panele proe-proe...

Navorser se program help bestuur angs in kinders met visuele gestremdhede

Angs is die mees algemene sielkundige probleem onder jongmense wêreldwyd, met gemiddeld 12% van skoolgaande kinders wat na berig word beduidende simptome van...

Die Beyers Naudé Sentrum verwelkom Ds Rineke van Ginkel, nuwe medewerker vanaf Nederland

​Welkom Rineke! VLNR: Prof Dirkie Smit, uittredende voorsitter: BNS Raad: Dr Dion Forster, inkomende BNS Direkteur; Mnr Patrick Mengers, Ds Van Ginkel se...

Kanker verg 'n gesamentlike poging

ʼn Gesamentlike poging van lande se leiers, staatsbeamptes, kankerkampvegters, gemeenskappe en individue is nodig om die groeiende kankerepidemie een voor te bly...

Dokters reik uit na kinders met 'n hoë risiko vir velkanker

​'n Span spesialiste van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) aan die Universiteit Stellenbosch en die Tygerberg-hospitaal het in die...
Subscribe to