Skip to main content

Genetiese samestelling speel versteekte rol in ons ontwikkeling

Ons is almal deeglik bewus van die manier waarop ons genetiese samestelling talle individuele eienskappe beïnvloed. ʼn Studie uitgevoer deur prof Mark Tomlinson...

Kom geniet Tuiskoms 2017

As 2017 jou reeds onderkry, moenie bekommerd wees nie! Die Alumni-kantoor het net die regte doepa vir jou: die Universiteit Stellenbosch se jaarlikse Tuiskoms...

Kry jou BA-padkaart by Opedag

Voornemende studente wat vandag die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe besoek, kan hul eie Padkaart tot die BA-wêreld vandag (25 Februarie) hier kry...

Nuwe SR-voorsitter passievol oor verandering

Studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) het vandeesweek ʼn nuwe Studenteraad (SR) vir 2017 verkies. Prof Wim de Villiers, US-Rektor en Visekanselier, het...

U-Pb Geochronology Service is back

​The U-Pb geochronology service offered by the Central Analytical Facility has resumed in January 2017. Clients now have the possibility of dating simple and...

Vinnige, vriendelike diens lei tot benoeming vir uitmuntende prestasie

​"As jy doen waarvoor jy lief is, werk jy nie 'n dag in jou lewe nie," lui die gewilde gesegde. En dít, sê mev Sonja van Staden, is presies hoe sy oor haar werk...

Verklaring deur die Verkiesingskonvenor: US Studenteraad Uitkoms van Verkiesing

​Verklaring deur die Verkiesingskonvenor: Universiteit Stellenbosch Studenteraad Uitkoms van Verkiesing van Voorsitter (Volledige Afrikaanse weergawe volg) On...

“Waterkrisis” het meer as een oorsaak, sê waternavorser

Indien alle Kapenaars saamstaan en water bespaar, kan die water in ons damme nog vir dubbel die huidige geskatte periode voldoende wees. Só sê Dr. Willem de...

Chad en Cameron keer terug na Coetzenburg

Vir Suid-Afrika se swemheld Chad le Clos sal die terugwen van verlore eer hierdie naweek voorop in sy gedagte wees wanneer hy in Stellenbosch deelneem. Hy sal...

‘Maak ‘n verskil deur die wetenskap’

​Vir prof Gerhard Walzl is mediese navorsing soos om lid van 'n aflosspan te wees – die aflosstok moet aangegee word om die momentum te behou. Dis 'n taak wat...
Subscribe to