Skip to main content

Só werk die Kantoor van die Bedryfshoof vanjaar

Die pos van Bedryfshoof aan die Universiteit Stellenbosch (US) is tans in 'n oorgangsfase weens die naderende aftrede van prof Leopoldt van Huyssteen (links bo)...

Rektorsuitnodiging na personeelbyeenkoms

​Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier aan die US, het onlangs personeel uitgenooi na die eerste personeelbyeenkoms van 2017 op 3 Maart. Personeel word...

Matie-navorsers maak plan met heuningbedrog, sou dit in SA plaasvind

Voedselwetenskaplikes en navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) en die Universiteit van Rome "La Sapienza" het proaktief opgetree deur 'n vinnige en...

Harde werk en deursettingsvermoë lei tot Varsitybeker-debuut vir Matie-rugbyspeler

Logan Boonzaaier se verhaal bewys nie net dat drome waar word of dat harde werk beloon word nie, maar ook dat die strukture wat die Universiteit Stellenbosch en...

Skenking van minibus is 'belegging in kinders se toekoms'

Hulle het nie bloot in 'n minibus belê nie – hulle het 'n belegging gemaak in die toekoms van kinders in Suid-Afrika. Só voel twee Duitse parlementslede wat die...

Opwinding wag by US Woordfees 2017

Die Universiteit Stellenbosch (US) Woordfees sal Donderdagaand (2 Maart) teen 'n dawerende spoed afskop met die Tuiskoms-program vir oud-Maties met allerlei...

Uitstekende vertonings by Swem Grand Prix op Coetzenburg

Suid-Afrika se swemheld Chad le Clos het uitstekende vertonings gelewer by die Swem Grand Prix wat die afgelope naweek by Coetzenburg aangebied is. Hy het onder...

Navorsing help beroerte-pasiëte in landelike gebiede

​Me Elsje Scheffler, ʼn PhD-student, het met haar doktorale navorsing ten doel om tuisgebaseerde sorg aan oorlewendes van ʼn beroerte in omgewings met beperkte...

US implementeer inisiatiewe om water te spaar

​Die Universiteit Stellenbosch streef daarna om teen 2020 sy verbruik van drinkbare water met 10% te verminder en teen dieselfde jaar 30% minder rivierwater vir...

US grondkundiges vier Wêreld Grond Dag in Moskou, Rusland

​Drie dosente van die US Departement Grondkunde: Drs. C. Clarke, A. Hardie en A. Rozanov is genooi aan om die Wêreld Grond Dag (5 Des 2016) ronde tafel...
Subscribe to