Wanneer Sarah Erasmus op 14 Maart 2017 haar doktorsgraad in Voedselwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch verwerf, is dit met die wete dat haar navorsing...
Eerste navorser wat 'n hele doktorsgraad skryf oor hoe om die beste biltong te maak; word op 14 Maart toegeken Maxine Jones se doktorsgraad in Voedselwetenskap...
Vandeesweek se Maart 2017 Gradeplegtigheid lewer wéér vanjaar besonderse akademiese rekords vir die Universiteit Stellenbosch (US) op. Tesame met die Desember...
Die Wes-Kaap gaan tans gebuk onder 'n ernstige droogte, en innoverende oplossings is meer noodsaaklik as ooit tevore. Gedurende die tweede Stellenbosch Forum...
Honderde studente van die Universiteit Stellenbosch (US) het op Internasionale Vrouedag gister (Woensdag 8 Maart) die strate aangepak as deel van die Start...
Die wettige en onwettige handel in wildlewe kan die verspreiding van siektes en indringerspesies tot gevolg hê, skryf dr John Measey van die Sentrum vir...
Wat kan US Woordfeesgangers vandeesweek nog op die toneel- en musiekverhoog verwag? Reza de Wet se klassieke drama, die Hertzog-pryswenner Drif, waar twee...
On 31 March 2017 Prof's Henri Fouché and Francois Vreÿ from SIGLA will be participating in a Maritime Safety and Security Focus Group meeting, to be held in...